Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Die dig kinders huil in my pen

Die dig kinders huil in my pen

January 18, 2010

hulle kan nie lank rondswem nie hulle tjank want hulle gaan verdrink omdat ek nie vinnig genoeg skrywe nie hulle word nie vasgevang op papier of internet niemand sal dan ooit hulle storie lees nie niemand wil nie gebore wees nie Liked it? Share it please …

As ek en jy cabernet drink,en jy kyk droomoog na my!

As ek en jy cabernet drink,en jy kyk droomoog na my!

January 18, 2010

Dan weet ek jy dink vooruit Liked it? Share it please …

Gebloos

Gebloos

January 18, 2010

Jy het gebloos toe ek na jou gekyk het en my oe jou kontoere gevolg het en jou heuwels begeer het maar toe ek in jou donkerpoel oe kyk het ek gebloos Liked it? Share it please …

Ek het die sand uit jou oe gevee

Ek het die sand uit jou oe gevee

January 18, 2010

Vroegoggend toe die son rooioog oor die duine kom loer het jy was nog in droomland gewees toe ek die slaapsand uit jou oe gevee het Liked it? Share it please …

Kom wees my valentyn

Kom wees my valentyn

January 18, 2010

Dit is die seisoen van hoop die oorgewig manne het verlede jaar uitgemis hulle stof hulle kokers af en maak die pyle skerp miskien is dit die laaste kans hulle kan nie bekostig om mis te skiet hulle skiet n paar droe skote na die bikini toppie wat om die boom gespan is hulle mik …

My woestyn

My woestyn

January 17, 2010

Jy het my geroep laat in die nag maar die sandgordyn het jou naaklyf verberg lank nog het jou stem weerklink oor die uitgestrekte duine totdat die vriesnag jou stem stilgemaak het die woestyn is misterieus en wreed Liked it? Share it please …

Ek hou van

Ek hou van

January 16, 2010

Ek hou van aarbeie en roomysyskoud ek hou van appeltert so warm soos oond ek hou van koek so suikersoet ek hou van n tert die prys werd ek hou van rooi jellie wat aan jou bolip hang ek hou van marshmellow sag in my hand ek hou van die soutsmaak van jou tong ek …

Obstacle course

Obstacle course

January 15, 2010

terwyl die firestones brand en die klippe rol die motors wieg en die AKAAS spoeg moet ons deur hierdie obstacle course hardloop na die kruis ons wat Weet Weet dat ons gees veilig op reis is Liked it? Share it please …

Hartsake

Hartsake

January 15, 2010

Dit sal altyd n mystery bly oor hoe die hart operate dit het kamers maar geen beddens dit het valves maar geen piston dit het n spier met geen plesier dit het are maar geen hare dit pomp lewenslank en geniet totdat die jaloerse brein dit afskakel Liked it? Share it please …

Hartsake

Hartsake

January 15, 2010

Dit sal altyd n mystery bly oor hoe die hart operate dit het kamers dit het kleppe dit het are dit het n spier wat klop van plesier dit pomp lewenslank en geniet die plesier todat die jaloerse brein dit afskakel Liked it? Share it please …

Die sterre knipoog

Die sterre knipoog

January 15, 2010

Daar is so baie wat wink daar is so baie wat blink ek sien jou daar aan die kant van die hemelruim dit lyk asof jy wil afspring tot hier langs my om n ou rooi saam met my te geniet ek sal jou vertel van komete en planete van die vuurspoeg son en die …

I love you-sê sy en begin klim

I love you-sê sy en begin klim

January 15, 2010

ek sal jou kry ek sal jou vind sê sy terwyl sy opkyk na my hoogste punt die los klippe die haak en steek gaan hierdie girl nie keer nie want sy het gesê berg ek gaan eendag vir jou kom kuier ek sien die klippe rol sy is amper hier ……my hart klop WOES …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte