Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Godin van die wind

Godin van die wind

January 14, 2010

Ek sien jou blonde hare swiep in die wind jou lag weerklink oor die duine waar jy op die duin van verlange sit en n glasie rooi saam met die sterre drink dan weerklink jou lag tot by die tweede duin die sandwind gryp dit jou huiltraan droog in die sand op jou wang maar …

Sy wou nie dat ek haar woordtroos nie

Sy wou nie dat ek haar woordtroos nie

January 14, 2010

Ek weet nie eens waar sy bly nie haar hardseer woordtrane het ek gelees toe stuur ek haar my siel se woordeboek sy het nou genoeg om te lees wat goed is vir die gees sy stuur nou vir my lagwoorde smilewoorde sagwoorde dankie my vriend woorde my hart klop warm as ek ook vriend …

Hoe vêr is naby

Hoe vêr is naby

January 14, 2010

Glasie in die hand staan sy in haar swart nommertjie aan die buitekant van die baan die rooikop vra my nommertjie al goed gewyn vra ek die rooikop haar nommertji die swart nommertjie was eens my vrou gewees sy kil my met haar oe die rooi nommertjie en ek jive voor haar verby my droog …

Bly naby my

Bly naby my

January 14, 2010

Want as jy ver is dan kan ek jou nie sien nie want as jy ver is kan ek jou smeltparfuum nie ruik nie want as jy ver is kan ek jou hartklop nie hoor nie die vonkel in jou oog nie sien nie want as jy ver is dan voel ek vreeslik alleen want …

Die vlamme het geflikker

Die vlamme het geflikker

January 14, 2010

dit het woes in die tent gegaan die kerse het gebrand die vlamme het geflikker en het die dans van die liefde teen die growwe seil weerkaats Liked it? Share it please …

Ons paaie kon gekruis het

Ons paaie kon gekruis het

January 13, 2010

As ons mekaar vroeer ontmoet het maar nou het ons paaie woes gekruis maar meesal is die een lyn van die kruis op koers ons paaie kon woes gekruis het Liked it? Share it please …

Sal ons dit waag

Sal ons dit waag

January 13, 2010

die mier hardloop deur die vuur oor die rokende tak hy brand nie die mier het nie gesondig wie van ons mense sal dit waag Liked it? Share it please …

Oorplanting

Oorplanting

January 13, 2010

wat voor die teater gewag het net ek is oor die lykshuis is vol sê hulle Liked it? Share it please …

Lywe te koop

Lywe te koop

January 13, 2010

aan die donker kant sluip die nagmotors rond op soek na prooi die prys beding die stampende vlees goedgebruik die orgasmiese gil die einde van die nag Liked it? Share it please …

Ons is lucky hier

Ons is lucky hier

January 13, 2010

ver van die huis af dis cool maar daar waar ons wortels lê gaan dit koeelpunt hy was nie so lucky gewees nie Liked it? Share it please …

Eks heppie !

Eks heppie !

January 13, 2010

Ware vreugde word min gesien strak gesigte as die dag maskers vir die nagmaskers verruil word dan breek die hel van dag tot dag los Liked it? Share it please …

Die knik spel

Die knik spel

January 13, 2010

hy sit by n tafel en drink koffie sy sit by n tafel en drink koffie sy knik vir hom hy knik vir haar hulle staan op en loop sy kom alleen terug sy sit by n tafel en drink koffie sy kyk na die jong ou wat sit en koffie drink hy knik terug …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte