Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Waarom is jou voet op my petrol pedaal

Waarom is jou voet op my petrol pedaal

January 13, 2010

omdat ek jou wil ref se sy tot in die rooi tot in die kooi totdat jy witwarm hyg todat jou wringkrag my lyf buig daarom hou ek my voet op jou pedaal Liked it? Share it please …

Ek moet oorleef..

Ek moet oorleef..

January 12, 2010

ek is laasjaar se kuiken vandag piep ek nog maar my pa het my ma gedek nou is daar nog n eier in die nes nou kry die nuwe piep als behalwe my res ek skop my broer uit die nes! ek vreet sy arendsnek oorleef moet ek die genepoel moet voort die condor gryp …

Pone sexy girl at 0833273593

Pone sexy girl at 0833273593

January 12, 2010

i wait at phone for you call only only if you are lonely you phone you come , only after you phone lonely Liked it? Share it please …

Vars bloed op die ruit

Vars bloed op die ruit

January 12, 2010

Die druppels rooi splash op die screen ek hoor nou eers die bande die skreeu die doods boodskap my kind se stem skree van pyn die sakkie bloed bloed van my aar Jesus u het belowe u kan nie teruggaan op U woord U gelofte aan U kinders julle gaan vir ewig lewe Liked it? …

Ek is een van u skaam kinders!

Ek is een van u skaam kinders!

January 12, 2010

Ek het altyd agter met my skeeloog gestaan ek het altyd skaamkind gewees nie vinnig gewees nie breebors gewees nie nie die vinnigste op die baan my gevreet , driehoek bakkies so het ek dit gesien ek het skaam gebly God ek gaan nou na u toe kom was my laaste woord ek druk die …

Ek wil net van jou droom

Ek wil net van jou droom

January 12, 2010

jy is n ferrarri mooi rooi en plat jy klou aan n draai soos n vlieg aan n paai jou silwer clit mags rittel my jou ligkant verblind my jou agterkant jou kurwekant jou rondingkant jou vrouekant jou lekkerruik jou fluisterkant jou skemerkant van jou dagkant kan ek net droom Liked it? Share it please …

Sy het nie gevra nie ..

Sy het nie gevra nie ..

January 12, 2010

Dat haar naam op die advertensiebord langs die r 21 moes verskyn hulle wou wys dat swart,wit, bruin, en geel saam kon leef laggend, gelukkig fotos vasgevang die lag vir altyd maar na 30 dae het net 3 gelag maar na 60 dae het net 2 gelag maar na 90 dae het net 1 gelag …

Elke nag

Elke nag

January 12, 2010

sien ek haar aan die oorkant van die straat hare swiepend in die nagwind my droom sy glip om die hoek morenag is sy terug soos elke nag voorheen Liked it? Share it please …

Die hemel alleen weet

Die hemel alleen weet

January 12, 2010

waarom ek hier is eks seker n troppie engele is gestuur om oor my wag te hou ek kan diepsee swem ek kan oorlog maak ek kan bergklim ek sal wraggies niks oorkom nie die hemel alleen weet waarom ek nog lewe waarom spaar God my nog so lank Liked it? Share it please …

My skaduwee lag…

My skaduwee lag…

January 12, 2010

vir my ek storm hier ek storm daar my gewete is altyd daar is altyd hier hier by my volg my agtervolg my in die nag dagbreek wag buite waag ek nie in die donker is ek niks Liked it? Share it please …

Desperaat probeer hy!

Desperaat probeer hy!

January 12, 2010

vlug pistool in die hand die uitweg versper die sel hier geen uitweg hy trek die sneller die verskriktes gil hy snel na die donker putte van die hel Liked it? Share it please …

Weerkaatsing in die maanlig

Weerkaatsing in die maanlig

January 12, 2010

ek kyk af in die donker waters soos n spieel weerkaats die gesig van verdriet die moe oe verlore dae het verloor ek plons om myself te ontmoet Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte