Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Saam met jou….n glas van die ou rooiwyn

Saam met jou….n glas van die ou rooiwyn

January 12, 2010

ou wysheid draai deur my kop jy is naby jou gesig swem in die rooipoel jou oe is rooigehuil betraan my glas weer vol rooigehuil genoeg wysheid soek ek Liked it? Share it please …

Sy stuur haar geur

Sy stuur haar geur

January 12, 2010

saam met die somerwind haar boodskap keurig en geurig die ewige honger hier binne my ek gryp die blom Liked it? Share it please …

Die son wil nie alleen gaan slaap nie en …

Die son wil nie alleen gaan slaap nie en …

January 12, 2010

gryp laatmiddag n paar lang oranje vlieswolke bed toe moreoggend spoeg hy hulle uit verwerp neem hulle wraak hulle trane van verdriet word donnerwolke wat die aarde pletter ons juig trane bring plesier trane bring lewe die dor verdryf Liked it? Share it please …

Die wye kloof

Die wye kloof

January 12, 2010

die kloof tussen ons het wyd geword kan ons nog praat al is dit te laat die steil heuwels lê ongenadiglik voor ons is te moeg om die berg te klim ons kan mekaar nie hoor nie ons kan mekaar nie sien nie die einde so finaal die lig verdof ons leef in die donker …

Sal jy my minnaar wees !

Sal jy my minnaar wees !

January 12, 2010

i wanna be your lover sing sy aanmekaar terwyl sy in my rigting kyk ek kyk om niemand agter my ! niemand langs my! ek trek my maag in en stoot my bors uit voor my is net die moerse groot klankman ek vat my maag en bors en sluip uit Liked it? Share it …

Sy was luiperd wyfie op hitte gewees

Sy was luiperd wyfie op hitte gewees

January 12, 2010

die ouerige dame smile vir elke redelike ou op die cock tale party haar glas bly vol lee sips sy nat net lip drink saam bly nugter n luiperd wyfie op soek na prooi rooi kloue gepolish vir die kill klem die louwarm glas vas amper grasieus beweeg sy nader aan die raafswart haar frisgeboude …

hulle is jonk en mooi

hulle is jonk en mooi

January 12, 2010

die jeans is blou die lyf word gewys plat magies bruin wie dit waag sal die wrange vrugte eers later proe Liked it? Share it please …

Die pen wat praat

Die pen wat praat

January 11, 2010

met die A4 is nie ‘n gewone pen dit gly oor die lyne dit blot nie dit moet kleurig wees ‘n stabilo bionic .07 is die pen dokter wat die keisersnees doen pragtige woordkinders word gebore ek het al parker gebruik asook, Hi-techpoint V7 grip staedler stabilo flemfit pentel pilot rooi rose faber castell sasco …

Stroopsoet

Stroopsoet

January 11, 2010

Ek staan verwonderd die soetse woorde kom uit haar mond sy voer my goue stroop sy draai haar soet tong kere om myne ek slurp en slurp   Liked it? Share it please …

dit was lanklaas gewees

dit was lanklaas gewees

January 11, 2010

lanklaas het ons gelag lanklaas het ons mekaar se oogblink gesien jou skaterlag het die mis voor die son weggeblaas dit was lanklaas lank gelede te lanklaas Liked it? Share it please …

Die warmte verdryf

Die warmte verdryf

January 10, 2010

die wind van eensaamheid wat om die hoeke huil wie saam is voel nie die wind wie saam is hoor nie die wind die warmte verdryf die koue huilwind Liked it? Share it please …

Diep in die donker nag

Diep in die donker nag

January 10, 2010

rol ek rond die daglig van more vrees ek die wit tou hang alreeds wagtend Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte