Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Dit blink op die horison

Dit blink op die horison

January 10, 2010

dit wat blink kan ek nie kry nie ek begeer nie as ek in die nag opkyk en ek sien die miljoene blink dan weet ek ek gaan eendag tussen die blink speel Liked it? Share it please …

Jy lok my

Jy lok my

January 10, 2010

my vrou my kinders vervaag met jou slanke lyf lok jy my jou skuil oog magneet my net voor dit gebeur skree my kind ek skrik wakker verward vlug ek my gesin is te kosbaar die duiwel vries! Liked it? Share it please …

My hart kan nie heel nie

My hart kan nie heel nie

January 10, 2010

ek probeer die stukkies pas maar die dit wil nie las die legkaart onvoltooid die stukkie wat jy gevat het was my hart se punt Liked it? Share it please …

Toe ek nog n babaman was

Toe ek nog n babaman was

January 10, 2010

was die rondbors bates my kosmandjie gewees maar vandat ek groot is les dit net my siel se dors Liked it? Share it please …

Jy luister nog na jou hart

Jy luister nog na jou hart

January 10, 2010

Dit was gewees gryp jou pen en skryf vandag nou die son kom vanself more op om te skyn oor n nuwe dag Liked it? Share it please …

Love changes everything

Love changes everything

January 10, 2010

Deur :Michael Ball:Sarah Brightman : Nana Mouscouri Wat n kragtige lied met soveel oorgawe gesing speel dit op surround sound en jy sal n out of this world experience ervaar en die passie ervaar waarmee die sangers dit sing moet dit net nie saam met die verkeerde meisie luister nie , onthou love changes everything …

Melk weg

Melk weg

January 9, 2010

toe haar man haar saam met die buurman betrap het. het sy haar melkweg geskrik Liked it? Share it please …

Jy het my ontwortel

Jy het my ontwortel

January 9, 2010

ons word uitgetrek en ontwortel maar daar bly n stukkie oogwortel agter wat weer spruit om tot sterk jong bome te groei Afrikaner jy is ontwortel maar daar groei n nuwe geloofs loot Liked it? Share it please …

Die rugbybal het rond geword nou weet ons nie …

Die rugbybal het rond geword nou weet ons nie …

January 9, 2010

Ons was handig en kon dit hanteer ons kon die ball pass en n drie druk maar nou het die bal rond geword ons hande is afgekap ons kan die bal nie pass nie ons kan nie n drie druk nie ons moet die ronde bal dribbel ons moet voetvlugtig wees ons moet leer om …

Mamma waar kom ek vandaan !

Mamma waar kom ek vandaan !

January 9, 2010

het die dogtertjie gevra ek het hierdie vraag al baie gehoor as ek opkyk na die hemel en die donker potholes tussen die sterre sien dan ken ek die antwoord as jy jou hart vir Jesus gegee het dan weet jy vanwaar jy kom jy kom nie uit n proefbuis nie Liked it? Share it …

Warm soen

Warm soen

January 8, 2010

Ek is n eensame komeet my hart klop net as ek verby die sterre spoed n flikkersoen is al waarop ek roem drie blinkers in spoed seel my lip vir n duisend jaar Liked it? Share it please …

Ek blaas n soen

Ek blaas n soen

January 8, 2010

reguit na jou die oostewind voer dit mee die westewind bring dit terug die noordewind neem dit die suidewind bring dit terug droog kus jy my Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte