Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
My land wag vir jou saad

My land wag vir jou saad

January 8, 2010

Die land onbewerk net gewys en belowe die land wag vir die ploeg waar is jy my soldaat! Liked it? Share it please …

Verlei Lyf

Verlei Lyf

January 8, 2010

Bruingebrand,neutlyf,wyslyf het jy my vasgevang ek spartel en spook maar jy gee net meer stroop my tong lam vir spraak nee kon ek nie se nie jy kom en verniel my lyf stom is ek Liked it? Share it please …

A perfect fit

A perfect fit

January 8, 2010

Gisteraand op die paartie was hy captain morgan sy het sletsappies gedrink hulle het saam gejive saam gerock saam binne die boud gedans a perfect fit vanoggend word sy wakker hondasem le hy sweetlyf langs haar die captain gone langs hom le sy fruitsalad deurmekaar babbelaas maskara en liprooi gemix die ongebruikte kondoom le op …

Ek koop alles se Jesus

Ek koop alles se Jesus

January 8, 2010

Al jou sondes al jou skuld al jou wroegings al jou siektes kom sit dit op my tafel neer ek betaal jou met vreugdegeld Liked it? Share it please …

Waarom staar jy

Waarom staar jy

January 8, 2010

Met haar kop op my skoot staar sy my aan ek het nooit sou kon dink dat so n dag sou aanbreek nie bewelip vra sy is dit jy ? ek se toe ja sy glimlag ek het jou nog steeds lief se sy haar hart fladder roerloos le sy op my skoot ek het …

As jy eers ontvries het

As jy eers ontvries het

January 8, 2010

Gaan ek jou toevou in my liefdeskombers en in jou hemelblou oe kyk en vir jou vertel hoe lief ek jou het Liked it? Share it please …

Die pad na die kruis + snakes and ladders

Die pad na die kruis + snakes and ladders

January 7, 2010

Hierdie jaar het God besluit dit gaan nie net oor ek het berou vergewe my help my ek sal nooit weer asseblief my God die pad wat jy gaan loop tot by golgota gaan nog ook potholes hê en snakes en ladders ek rol die dice warm geblaas dit sê 12 ek snel verby 3 …

iewers in die wêreld sê sy..moet daar..

iewers in die wêreld sê sy..moet daar..

January 7, 2010

tog een wees wat nie skaam sal wees vir die gap in my voortanne vir die een oog wat hemelwaarts loer vir die lang tone vir die hoennerborsie vir die rasperstem maar hy het my gevind in sy borskasklop n mensehart vol van liefde n oog wat skitter het my raakgesien n Liked it? Share …

Betraand staan ek voor die spieel

Betraand staan ek voor die spieel

January 7, 2010

dankbaar vir al die dae wat verby is ons huil te min Liked it? Share it please …

Die horlosie se wysers

Die horlosie se wysers

January 7, 2010

is al krom linksom gebuig want elke keer as ek kak drooggemaak het probeer ek die klok terugdraai Liked it? Share it please …

Die gesprek van n ongebore baba met haar ongehude moeder .2

Die gesprek van n ongebore baba met haar ongehude moeder .2

January 7, 2010

Sy het vir my gese sy wou nie maar hy het haar geforseer sy het my vertel van die pyn so vreeslik sy het flou geword die sweet en dronkasem is ingeprent in my geheue geen dronkgat sal ooit naby my kom nie ek hoor die ambulans sirene dit skommel vreeslik op die draagbaar bars …

Die gesprek van n ongebore baba met haar ma

Die gesprek van n ongebore baba met haar ma

January 6, 2010

Ek sien die lig aan die einde van die tonnel ek surf op die vrugwater nege maande lank het ek geswem in die skommel see soms het ek jou gehoor lag maar meer het jy gehuil toe jy geval het het ek my duim gebyt jou sugte en jou lyfruk het my wakker gehou op …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte