Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Jong liefde

Jong liefde

January 6, 2010

Ons is jonk ons is vry op die pad van vandag julle waardes is nie ons waardes nie ons rock en ons roll van die wieg tot die graf die kondoom se punt afgeknip is soos geen kondoom die kind wat skree is nie die kind van ons drome nie die bitter vrug vreet ons …

Alleen in die skare

Alleen in die skare

January 6, 2010

Om my druis die stemme kinderstemme,vrouestemme,dronkgatstemme sweet, ka ka doeke en parfuum sweef om my rond lag vloek en huil ek deel nie die dames kyk verby ek bestaan nie waarom sien niemand my raak nie waarom praat niemand met my nie ekisalleenopdiewereld ekisalleen in my wereld Liked it? Share it please …

Al die jare wat ek gemis het

Al die jare wat ek gemis het

January 6, 2010

Ek het nou eers agtergekom dat daar nie net three ships is nie maar dimple ook dat daar nie net hoe nous is nie maar ook jaguars dat daar nie net kwaai vrouens is nie maar ook sagpraat,sagvat,en warm vrouens dat n ysblok kan ontdooi en dat dit somer in die winter ook kan wees …

Dit was die mooiste woorde wat jy nog ooit vir my gese het !

Dit was die mooiste woorde wat jy nog ooit vir my gese het !

January 5, 2010

Toe ons dogter gebore was het ek na die bondeltjie kreukels gekyk sy het sagoog na my opgekyk en gese: sy sal nog mooi word traanoog onthou ek vandag sy sal nog mooi word mooi is die lewe nou! sing ek saggies Liked it? Share it please …

Die dames giggel opgewonde

Die dames giggel opgewonde

January 5, 2010

Die mans bejeen met afguns drie keer lewensgroot staan die beeld van dawid naak die dames wens.. as sy bloedstroom tog net kan vloei! Liked it? Share it please …

Jy is die kern van my vuur

Jy is die kern van my vuur

January 5, 2010

Ons witwarm liefde straal ywerig onvermoeid met lewenskrag en vitaliteit n nuwe son het verrys Liked it? Share it please …

Die vuur van sonde

Die vuur van sonde

January 4, 2010

sluimer in ons net n kooltjie lyfswaaiend stap sy die kantoor in n nuwe lyf n vars bries my kooltjie het gevuur ek het my vingers lelik verbrand Liked it? Share it please …

jou liefde maak dit stil!

jou liefde maak dit stil!

January 4, 2010

ek lê styf teen jou wanneer jy my vashou is ek nie bang vir die storms wat ruk ruk aan die vensters ek is nou nie deel van die lewens oseaan nie my kaptein jy het gesê ek kan rus in jou kajuit my kaptein, die see is grys en spring op en af daarbuite …

Single Girl

Single Girl

January 4, 2010

het jy gesê ek staan voor jou townhouse n bos gerbaris in my hand ek het al met elke blom gepraat om my boodskap oor te dra toe hoor ek die mansstem jy het gese jy is single ! ons het dan so lekker ge chat ek los die blomme en draai om ! jy …

As die son van laasnag se liefdemakery

As die son van laasnag se liefdemakery

January 3, 2010

op die horison verskyn dan wriemel ek, dit gebeur dit is soos ek dink het moet gebeur maar hy was dringend toe gebeur die aborsie sonder keur Liked it? Share it please …

Nou het jy my wereld omgeprak

Nou het jy my wereld omgeprak

January 3, 2010

Nou het jy my wereld omgerprak ,,…. se hy my koffie dinges is nie op sy plek nie my messe en vruke is gemix koppies en pierings deurmerkaar deur mekaar se ek Take over my love daar was nie n stoffie op my vloer Liked it? Share it please …

My gedigte SOMMER snaaks SOMTYDS

My gedigte SOMMER snaaks SOMTYDS

January 3, 2010

Maar ek het nog 7000 gedigte om te skryf GOD het aan my berge gegee om te klim God lag en se Berg vanaf 1 jaar al watch ek jou jy met al jou tricks kon my nie ontsnap nie dit is nou tyd dat ek en jy moet praat hoe lank moet ek nog …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte