Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2728 Jou stoute oe

2728 Jou stoute oe

December 28, 2009

Vertel wat jy wil hê♀ ek kyk verby die blou lug in jou oe glimlag my God wat anders kan ek doen! Liked it? Share it please …

2737…Jou donker lyf .. roep my terug…keer op keer ..

2737…Jou donker lyf .. roep my terug…keer op keer ..

December 28, 2009

Ek het jou gekoop Vir R1000 per uur om jou slank lyf te freet vir plesier jou slet lyf wriemel suig my uit droog my jou hardvat te veel ek vlug verskrik jou lyf te duister vir my Liked it? Share it please …

2726…Dronk was ons gewees

2726…Dronk was ons gewees

December 28, 2009

Op die riviere van babylon het ons branders gery ons werelde het gekruis op die riviere van babylon al is ons jood of fariseer ons liefdeslied gly op die riviere van babylon Liked it? Share it please …

2730…Die duiwel en die telraam

2730…Die duiwel en die telraam

December 28, 2009

Bliksem se die duiwel en skuif reg sy telraam uitgehaal en afgestof sy bottel klipdrift premium byderhand en genoeg koke ook my kinders flenter rond vandag sê hy en lig sy glas saam met n paar van hulle sommer ook saam met die agter die wiel want hy weet hulle laat wiel ! sommer neat …

2721…Baby Blue

2721…Baby Blue

December 28, 2009

Im still in love with youe so begin die huilgat sing so asof hy weet dis verby sy het iemand anders gevind sy het net haar klere kom haal ! ek velang na jou ek nodig jou hy mooipraat,hy sagpraat fok jou se hy nou suurgat hy begin weer baby blue im so in… Liked …

2723…Sneeuvrou..

2723…Sneeuvrou..

December 27, 2009

Jou donker oe poel jou swart verstaan ek jou uigestrekte sag arms omvou my sonder koud die windwaai vlokkies traan op my wang jou sagarms klem nie meer koorsagtig nie my smeltvrou kersnag saam met jou sal ek altyd onthou Liked it? Share it please …

2724…Sing vir my n lied

2724…Sing vir my n lied

December 27, 2009

n minnelied van ouds jy met skerprandhoed ek met deurskyn kant vat my hand en kniel en sing vir my hart wat polsend op die altaar op jou le en wag sing vir my n minnelied en wees weer trots soos van ouds Liked it? Share it please …

2723…Die nag is nog jonk

2723…Die nag is nog jonk

December 27, 2009

Ons praat van die tye van jonkwees toe die nag nooit dag geword het nie toe jou oog so blink was soos die morester daar hoog en ek het die mars god uitgedaag ons het die spel geniet die bottel cabernet was oud donkerrooi die kleur van Jesus bloed donker vlekke op die kleed ons …

2727…Ritmies

2727…Ritmies

December 27, 2009

soos die vierloop van die woestynkameel beweeg jy geluidloos bekruip jy sy lag uitgelate dis oujaarsaand wat vanaand gebeur is more gister hy is oulik sien sy haar vingers gly oor die klawers n goue noot Liked it? Share it please …

2728…Flitzlyf

2728…Flitzlyf

December 27, 2009

Die keppie verskuil jou listige oe jou bruin lyf blink teen die witsand die sweetdruppels biggel en stroom jou cleavage af ek kyk weg my seer is nog te groot Liked it? Share it please …

2720…Jy het my goed gebruik ne’

2720…Jy het my goed gebruik ne’

December 26, 2009

vir jare het jy my gery my geniet ek moes spin ek moes rook ek moes skree wanneer jy gery het moes ek vasgeklou het ek het geskree as jy briek jy het aan my gevat toe ek vuurwarm was maar nou na 30,000 wil jy my vervang ! die nuwe een gaan seker n …

2719…Die sondewind huil

2719…Die sondewind huil

December 26, 2009

en vee met lang trane die strate van verdriet skoon ons was ons vuil hande die kommer van nou vloei die gutters af nat en beteuterd staan ons uit fokus ons is skoon daar is n kruis op die horison Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte