Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2702…smeltvrou

2702…smeltvrou

December 23, 2009

die appelkoosruik kers flikker jou skadu jou rondings ge ets teen die muur appelkoos ek lek die jong vrug van die lente skaduwees smelt saam met die was appelkoos was Liked it? Share it please …

2701…Eks in die mood

2701…Eks in die mood

December 23, 2009

Maar my sandkasteel het lank reeds verkrummel naak sit ek op my duin net die sterre glimlag vir my Liked it? Share it please …

2700…Ek bou vir jou n kasteel !

2700…Ek bou vir jou n kasteel !

December 23, 2009

met my liefdesap sterk ek die muur sewe dae en sewe nagte het ek gewerk in die skadukamer het ons gedeel die wind het gewaai my kasteel gevat ywerig bou ek n nuwe kasteel Liked it? Share it please …

2699…In die sand van die hoogste duin skryf ek vir jou n liefdeslied

2699…In die sand van die hoogste duin skryf ek vir jou n liefdeslied

December 23, 2009

maar voordat jy dit kan sing vee die wind my woorde uit in die sand skryf ek n liefdeslied maar voordat… in die sand van die hoogste duin skryf ek my hart voordat die wind kon waai sing jy my liefdeslied op die hoogste duin het ons liefde gemaak totdat die wind … Liked it? …

2698…Die woestyn van hoop..

2698…Die woestyn van hoop..

December 23, 2009

duin vir duin oorwin ek sweet rol die dors sand sluk tree vir tree bestyg ek my hoop n nuwe duin op die verste duin staan jy hormoon gedryf spartel ek na jou duin Liked it? Share it please …

2697…as ek maar net weet hoe om by jou te kom

2697…as ek maar net weet hoe om by jou te kom

December 23, 2009

jy staan op die eiland van eensaamheid hoe kan ek daar kom ek het lank reeds my roeispane verloor ek dobber rond jy staan… Liked it? Share it please …

2694…in die plakhuis

2694…in die plakhuis

December 23, 2009

suis die reenwind deur die gleuwe bewend in die koue somer kyk tien na die 200 gram kersfeeskoek n fees iemand gaan net rosyntjies kry! Liked it? Share it please …

2692…as jy nie so mooi was ni

2692…as jy nie so mooi was ni

December 23, 2009

het ek al lankal opgegee maar n stannerd ses ou wat verlief is bliksem elke ander ou wat kyk vir jou Liked it? Share it please …

2691…Ek het n crash op jou

2691…Ek het n crash op jou

December 23, 2009

ek wou jou wys hoe windgat ek kan ry die waterplas in die pad rondomtalie wereld staroog kyk jy na my Liked it? Share it please …

2693…T ‘ es PRACHTIGE

2693…T ‘ es PRACHTIGE

December 23, 2009

jy is pragtig het jy geweet n’ gedig toegewy aan alle mense wat die siekte het Liked it? Share it please …

2696…Die paringsdans

2696…Die paringsdans

December 23, 2009

knypers omhoog versigtig klik die lemme op maat van die groot wals knip sy die knyper af op maat van die radetski wals sprei hy sy sperm hy versteen vasgevang deur die oomblik van passie gevoelloos steek sy hom die wals eindig Liked it? Share it please …

2695…My houtpop

2695…My houtpop

December 22, 2009

Jy lê stokstyf teen my lyf passie verlaat ek lê hier stokstyf teen jou lyf my pop my houtpop Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte