Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2690…Hemel jy is pragtig !

2690…Hemel jy is pragtig !

December 22, 2009

Na al die jare sien ek jou weer ek het die bliksem geskiet wat jou seergemaak het in my traliewereld het ek jou gesien vyf jaar is verby ek stap uit na my sonskynkind Liked it? Share it please …

2689…Laasnag het jy my gesteek

2689…Laasnag het jy my gesteek

December 22, 2009

n paar keer nou is jy skaam en kruip agter die deur weg muskiet jou bliksem vir jou gaan ek nog kry Liked it? Share it please …

2688…Ek is gelukkig getroud

2688…Ek is gelukkig getroud

December 21, 2009

met johanna, anna,gertruida,sannie so begin ons bluf ons onsself Liked it? Share it please …

2687…waarwasjygisternaggewees

2687…waarwasjygisternaggewees

December 21, 2009

fok terug na waarjylaasnaggeweeshet Liked it? Share it please …

2686…Jy het gesĂȘ dit gaan lekker wees …en ..

2686…Jy het gesĂȘ dit gaan lekker wees …en ..

December 21, 2009

Ons stap die see van sonde in die golwe lek ons voete weg ons verdrink in die see van ons sonde Liked it? Share it please …

2685…Ek moes die gap gevat het!

2685…Ek moes die gap gevat het!

December 21, 2009

Die gaping tussen my en jou sou nie daar gewees het nie as die kloof van plesier nie toegegroei het nie Liked it? Share it please …

2684…Pappa daar is iemand !

2684…Pappa daar is iemand !

December 15, 2009

Ek luister my kind pappa hy het n bmw my kind , seker n windgat pappa hy het n perd my kind maak seker jy ken die verskil tussen n perd en n donkie pappa eks nie so seker nie ? pappa hy se hy gaan n groot huis vir ons bou my kind vra …

2685…Sneeuman

2685…Sneeuman

December 10, 2009

Toe ek jou sien het jou hitte my laat smelt my oe het dof geword my arms het slap geword maar ek het geweet volgende jaar gaan ek jou hitte weer ervaar Liked it? Share it please …

2684…Sekondes is stukkies

2684…Sekondes is stukkies

December 10, 2009

opgekapte tyd soos ‘n groenslaai in ‘n bak gewerp slaaisous bygevoeg deurmekaar slaai lekker gevreet die minute gesteel baar vrug ons kan nie se ons het gesteel nie Liked it? Share it please …

2683…Die opbrengs

2683…Die opbrengs

December 10, 2009

Ek het gesaai maar het nie verwag om te maai nie die ongewenste vrug het gegroei tot ‘n klug ek kan nie vlug want ek was ek Liked it? Share it please …

2683…Die skelmpie

2683…Die skelmpie

December 10, 2009

wat ek gaan betaal gaan verskriklik wees maar die sag die vrou die hier die nou kan ek nie weerstaan nie my God die prys gaan hoog wees vir n slet Liked it? Share it please …

2681…’n tweede? derde kans?

2681…’n tweede? derde kans?

December 10, 2009

wie eenkant toe gegooi is kan nog iets werd wees vir iemand eenkant hulle val gebroke in gretige arms die skelmpies wettig wie maak die lewenswette? ons wat vat se nie waarom God waarom het U man en vrou gemaak? Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte