2680…Ek het my lag verloor
iewers langs die pad kan jy my help om dit weer op te spoor in die dorre woestynland het dit vergaan by die riviere van Babylon was daar gejuig en gelag maar my lag het verby gegly op soek na die ewige waar my gelag sal weerklink tussen komete en planete vir Ewig Liked it? …