Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2699…As ek met jou paar….

2699…As ek met jou paar….

December 5, 2009

gaan een van ons sterf se die man sprinkaan wag se sy ons het nog n toekoms die reens het nog nie geval nie ons kan nog jol en tyd geniet julle mans het net spyker op die brein maar toe die reens begin val neem natuur die oorhand sy sê my spyker my toekoms! …

2668…Glans meisie

2668…Glans meisie

December 5, 2009

spierwit met rooi omring lag jy uigelate vir my mondhoek glimlag jy skalks vir my jou helder groen oe blink ek kan jou giggel hoor meisies om van te droom vasgevang,vasgedruk in glans 20 voorblad meisies op die tydskrifrak kyk vir my glimlag vir my lag rooi vir my knik vir my ek smile as …

2664…Iewers na 12 uur

2664…Iewers na 12 uur

December 1, 2009

het jy verwag ek gaan jou vra om langer te bly maar my lus was geblus ek het geen smaak meer aan jou gehad saad gestort op dor land as daar niks meer oor is nie spring die sprinkaan voort Liked it? Share it please …

2663…Die spieel speel

2663…Die spieel speel

December 1, 2009

wys my sober smile smile eers as ek smile my spieel vertel van te veel wanhopig spring ek op die skaal as die spieel my oog die skaal lieg nie Liked it? Share it please …

2662…Die wind wraak

2662…Die wind wraak

December 1, 2009

die wrede winterwind stuur die ysige koue sneeuwind om te moor die eerste botsels van hoop maar geskroei bot ons voort die hoop van van ‘n nuwe somer ‘n nuwe lewe wat jy nie kan keer ons is seer gesnoei gelouter dra ons somervrug Liked it? Share it please …

2661…Dit was die laaste keer

2661…Dit was die laaste keer

December 1, 2009

Ons het dit altwee geweet maar wou dit nie erken nie die noodlot is wreed ons is uitmekaat geskeur wanneer sprinkane paar sterf die swakker een Liked it? Share it please …

2661…Waarom dobbel ek

2661…Waarom dobbel ek

November 27, 2009

ek trek die lever voer die gryp masjien amper was my vingers gegryp die klokke lui luide musiek en ‘n gil ‘n wenner! ‘n wenner! die masjien langs my gaan mal drie rock bands bars los die jong ongehude ma se gesig blink en sy gil 500 000 sê die syfers sy kry R5 000 …

2660…God kom kuier by my

2660…God kom kuier by my

November 27, 2009

ek sit 2 glase lemoensap reg ek sit 2 borde oesters reg ek sit 2 fillets reg ek sit 2 stukke kingklip reg God sal gevlei voel God sal spesiaal voel God sal geniet God sal sê dit was puik maar God show nie God het nie gekom nie Op die drumpel lê ‘n kruisboek …

2659…Ek kan nie blomme rangskik nie

2659…Ek kan nie blomme rangskik nie

November 27, 2009

maar ‘n blom kan ek kies vir die een wat spesiaal is ‘n spesiale kleur ‘n spesiale geur en roos sag ‘n hemeldeur gaan oop dit alles is hier te lewe Liked it? Share it please …

2655…Geld maak die lewe !

2655…Geld maak die lewe !

November 26, 2009

NEE ! so dink mense en jaag geld na hier sit ek nou soos n kleuter pakke note omring my note wat deur hande gegly ek noot was n verwagting die een het brood gekoop die ander n fliek die een het drank gekoop die ander n straatkat die een n huil die ander n …

2656…Maan straal

2656…Maan straal

November 26, 2009

elke nag gooi maanlief n digwoord op n maanstraal n emmer vol woorde om die blokkiesraaisel van die lewe te pak Liked it? Share it please …

2658…Hoe kan ek n kleurtjie in jou lewe bring

2658…Hoe kan ek n kleurtjie in jou lewe bring

November 24, 2009

My koningin as ek jou koning kan wees dan is jy my koningin ek sal jou koning wees ek sal regeer jy moet net lief Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte