Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Lippetaal

Lippetaal

November 20, 2013

praat ons die hele dag lyftaal praat ons die heke nag Liked it? Share it please …

As jy in die wêreld van niks wil feature

As jy in die wêreld van niks wil feature

November 20, 2013

dan moet jy n party girl wees gewillig om lyf te swaai met swartgebrande visserman of bleekbankier of gladbek rente bankier hier stop ek sê bella julle is nie van my wereld nie die taxi gly verby terug na die wêreld van niks Liked it? Share it please …

Die man wat jou liefhet ..wag

Die man wat jou liefhet ..wag

November 20, 2013

dat jy weer sal omkyk en hom dalk sal raaksien Liked it? Share it please …

Ek staan agter die son en loer

Ek staan agter die son en loer

November 20, 2013

hoe God die gordyn al groter ooptrek trek ek sien die sondige wêreld al vroeg oggend sonde doen eendag gaan God die gordyn nie ooptrek nie Hy is al moeg om dieselfde prentjie te sien Liked it? Share it please …

Die vrou met die vuuroog

Die vrou met die vuuroog

November 20, 2013

het oorkant my gesit die geknetter van die vuur was ons praat ons het geweet Liked it? Share it please …

Die liefdesvuur

Die liefdesvuur

November 18, 2013

skroei on , brand ons is soos n smeulende vulkaan hier binne ons ons weet ons lawas gaan smelt ons gaan een wees Liked it? Share it please …

My maan My maan

My maan My maan

November 18, 2013

waarom trek jy vanaand jou kaftan aan is jy skaam my maan is jy skaam Liked it? Share it please …

Die wilde komete

Die wilde komete

November 18, 2013

het net een nag by die sterre kom kuier die volgende oggend was die wereld besaai met uitgebrande metioriete Liked it? Share it please …

Die blink naald haar nagmaat

Die blink naald haar nagmaat

November 18, 2013

dit blink in die maanlig God dit is volmaan die naald blink elke aand Liked it? Share it please …

Die sleutel tot jou hart

Die sleutel tot jou hart

November 15, 2013

jy lag jy smile jy lyf warm my maar die kode van jou hart verander jy gedurig Liked it? Share it please …

Geboortesertifikaat

Geboortesertifikaat

November 15, 2013

jy het gekom jy het gebly jy het gevreet n wind opgebring to weer gegaan niemand het jou geken nie eens God nie Liked it? Share it please …

Die waarheid stel jou vry

Die waarheid stel jou vry

November 15, 2013

ek het goed gedink moet ek weer lieg ek het geweet nog n lieg gaan die eerste lieg ontbloot ek het die waarheid vertel ……….ek is vry Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte