Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2648…Die soektog na liefde

2648…Die soektog na liefde

November 24, 2009

Wit in die woestyn lê die beendere en verweer die soektog na die liefde het hier geeindig van koers af Liked it? Share it please …

2657…n handvol liefde

2657…n handvol liefde

November 24, 2009

n handvol geluk n handvol vrede n handvol genade dit kan ons elke dag kry dit staan geskrywe op elke bladsy van die kruisboek stof dit af maak dit oop en begin lewe Liked it? Share it please …

2653…Onder die sterrehemel

2653…Onder die sterrehemel

November 23, 2009

het jy in my oe gekyk die wit ster het in jou weerkaats dit was die naam van ons venuskind Liked it? Share it please …

2652…Die veld van die liefde

2652…Die veld van die liefde

November 23, 2009

waar ons speel met gevoelens jy lê jou hart bloot soos ‘n blom wat wag om bevrug te word dan kom die perdeby met sy gifkwas en vernietig alle hoop Liked it? Share it please …

2651…Op die slagveld van die liefde

2651…Op die slagveld van die liefde

November 23, 2009

aborteer die fetus ‘n ongewenste uitgewerp Liked it? Share it please …

2650…Dit is jy wat gebel het

2650…Dit is jy wat gebel het

November 23, 2009

ek het geweet ek ken jou so goed ek kan jou parfuum ruik jou asem oor my wang dit was lank gelede toe jy teen by bors gelê het die geldversoeking het ‘n prys gehad waarom bel jy my Liked it? Share it please …

2654….In die hoek van die heelal

2654….In die hoek van die heelal

November 23, 2009

sal ek kom kuier jy wink al ‘n duisend jaar vir my ek sal vir duisend jare liefde maak met jou om dan weer voort te reis maar ons sterrekinders sal altyd vir my wink Liked it? Share it please …

2644…Alkohol benewelde..

2644…Alkohol benewelde..

November 22, 2009

Ontsnap van nou wereld wasig verbeelding vlug die naaste lyf lok die lus verbeelding dwing denke na dood Liked it? Share it please …

2647…Genade sonder grense

2647…Genade sonder grense

November 22, 2009

Het ons vergeet van ons jongdae toe ons resies gejaag het teen 160 km lekker gesuip groot meneer die duiwel het langs die pad gesit en sy lippe afgelek hy het tevergeefs gewag hierdie keer die kruis om die jong man se nek het hom van gevrek gered die aand van crack het jy jou …

2645…Vlugtig was jy hier

2645…Vlugtig was jy hier

November 22, 2009

soos ‘n droom jou hygasem nog warm op my wang jou parfuum nog sag in my neus tyd verby sê sy en rol om lus geblus soos in ‘n droom stap jy uit my selfgeskepte wêreld Liked it? Share it please …

2646…Jy is so warm soos ‘n kers

2646…Jy is so warm soos ‘n kers

November 22, 2009

wit huiltrane stroom teen jou wange af halfpad droog hulle op die trane van smart stroom bo oor die huil tot by die trane van verdriet die berou trane plons op die vloer om warm polsend uitmekaar te spat soos drome van weleer Liked it? Share it please …

WIllem….Kan ons nie die goeie ou gedigte HERSIRKULEER nie die mooi gaan verlore ?

WIllem….Kan ons nie die goeie ou gedigte HERSIRKULEER nie die mooi gaan verlore ?

November 21, 2009

Ons eerste tree op woes was sekerlik maar wankelrig! maar trane gestort afgedroog, het ons woes besluit , ek skryf alles, emosiebelaaide digkinders word uitgeskop , die een na die ander !. Tot vandag toe het ons nou al dosyne geskryf, die mense lees net die nuwes ?.Maar wat van die pragtige "ou" gedigte, Willem …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte