Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
ONS SKRYF WOES op woes !

ONS SKRYF WOES op woes !

November 21, 2009

Om terug te kyk in die verlede is nie altyd lekker nie , goggas spring oral uit . MAAR vir my is dit n avontuur om weer te lees wat ek 2 jaar terug geskrywe het , soms so mooi , soms so lomp . My Pharos …tesourus van afrikaans @ R225 is n waardevolle …

2642…Gedigte teel ,Kom ons deel!

2642…Gedigte teel ,Kom ons deel!

November 21, 2009

Toe ons begin dig het ,het die opgekropte gevoelens n uitlaatklep gevind,die gal word gebreek , n stortvloed van verwyt, van haat , van verontregting word uitgestort, reguit op die man af . Maar later kom die kreatiewe mens tevoorskyn, ons dig van hoop, liefde, n nuwe toekoms, die mense lees dit en gee hoop, …

2642…Geluk IS

2642…Geluk IS

November 21, 2009

Jou dankie wat jy sê ons eerste baba se skree jou sagoog as jy na haar kyk en sê sy sal nog mooi word jou waardeer lag vir die eerste lekker ruik roos van die somer die vonkel in jou oog as ek jou n handvol pronkertjies gee self gepluk kleur uitgesoek pronkertjies maak jou …

2641…wat beteken blomme vir n vrou (Eintlik vir die Manne )

2641…wat beteken blomme vir n vrou (Eintlik vir die Manne )

November 21, 2009

Blomme op straat gekoop n flou verskoning vir laat by die huis kom die uitsoek van blomme by die blomshop is n kuns ken jy haar kleure ken jy haar geure blomme spesiaal uitgesoek vir jou maat n lekker ruik roos uit die tuin gepluk die dorings afgesny bring die geur van die liefde na …

2637…God kleur die hemel

2637…God kleur die hemel

November 21, 2009

Gister nog was ek in die moeilikheid my kniee deurgebid die toekoms donker maar vanoggend na die helse storm was die reenboog in die lug God hou woord HY wys Liked it? Share it please …

2635…Die eerste groen

2635…Die eerste groen

November 20, 2009

Die eerste gras wys die groen die kinders van die veld storm ongestoord onbewus van die jagters voort God draai om en sê die jagseisoen is oop Liked it? Share it please …

2634…As ek kon

2634…As ek kon

November 20, 2009

dan sou ek jou styf vashou en my hand saggies op jou bors plaas net om jou te wys ek wil nie vreet nie Liked it? Share it please …

2627…soos die tyd aanstap

2627…soos die tyd aanstap

November 20, 2009

sal jy besef dat ek nie jou wil deel maar slegs wil deel van die wysheid wat uit jou pen vloei Liked it? Share it please …

2631…ek sing van die wind

2631…ek sing van die wind

November 19, 2009

almal skrik as die wind huil en sing die lied van die dood iewers gaan iemand se asem op reis gaan saam met die wind ek tjank onbeheersd dit is nie ek nie Liked it? Share it please …

2630…kom ons gaan blomme pluk

2630…kom ons gaan blomme pluk

November 19, 2009

kom ons gaan blomme pluk het jy gese maar dit was nie wat jy in gedagte gehad het nie nou pluk ek die wrange vrug Liked it? Share it please …

2629…die dun gordyn

2629…die dun gordyn

November 18, 2009

jy met jou teleskoop my dun gordyn keer jou loop my vrugbare dieptes kan jy nie observeer nie ek skitter nog steeds vir die  hartseer man wat kultuur vriend vir my nie kan wees nie Liked it? Share it please …

2632…die moordenaar

2632…die moordenaar

November 18, 2009

wie gaan die moordenaar wees die swanger 6 maande drug meisie of die geen kondoom 19 jarige dagga pa Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte