Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2628…ons broei saam

2628…ons broei saam

November 17, 2009

breek die eier en kyk wat het ons saam gedoen n klein aggresiewe myna kind opspring uit die eier en se julle is nie my ouers nie ek lyk nie soos julle nie ons kyk na mekaar en se traanoog ons het dan ons les probeer Liked it? Share it please …

(2626)SOULMATES-vleesmaters

(2626)SOULMATES-vleesmaters

November 16, 2009

n wonderlike tyd die soulmate tyd maar die vlees moet geproe word skree die oer mens die soul vlug vir hierdie barbaarse loshandigheid julle is alleen in die woestyn van sonde Liked it? Share it please …

2633…Die dag toe ek met jou getrou het

2633…Die dag toe ek met jou getrou het

November 15, 2009

het ek nie geweet jy het die sleutel van die hel nie Liked it? Share it please …

2625…Rowhn bienvenue ici,au sauvage

2625…Rowhn bienvenue ici,au sauvage

November 14, 2009

mai votre encre ne seche jamais vous mai jamais arreter mots ne scramble. franse woorde kan ook embrios wees vir n mooi gedig! Liked it? Share it please …

2624…Jy het nog nooit so mooi met my gepraat nie

2624…Jy het nog nooit so mooi met my gepraat nie

November 14, 2009

vanaand het jy skoon by die huis aangekom captain morgan het nie saamgekom nie ek kon net met jou alleen praat Liked it? Share it please …

2623…Waars die kuiken

2623…Waars die kuiken

November 14, 2009

ons het nou al lank genoeg saam gebroei Liked it? Share it please …

2621…Sy vou haar nat arms om my

2621…Sy vou haar nat arms om my

November 13, 2009

Dringend dringend klop die druppels teen my ruite maak oop maak oop die koue waters sluip oor die vloer my koue voete vries die reenwind huil saggies en vou haar nat arms om my bewende lyf Liked it? Share it please …

2621…Die tweede keer

2621…Die tweede keer

November 12, 2009

Het ek probeer maar hierdie keer nie my bek gehou tweedehands was ons albei hier geslyp en daar geslyt versigtig het ons mekaar bekruip breek die reels het ons geleer en daar is nie n derde keer Liked it? Share it please …

2620…Dit was nie nodig gewees nie !

2620…Dit was nie nodig gewees nie !

November 12, 2009

My seun om aan die kruis te sterf nie Ek is die almagtige GOD wat die sondaars kon verswelg het waarom ! het jy jy dit gedoen My seun ? Liked it? Share it please …

2619…Jy drink sjampanje !

2619…Jy drink sjampanje !

November 11, 2009

Was jy wel daar gewees jy vertel ons van die Eiffel toring en eet croussaints jy vertel ons van die rooi plein en drink vodka jy vertel ons van konstantinopel en paulus se reise maar in Jerusalem het jy by die huilmuur gestaan en nie verstaan was jy al op Golgota was jy al by …

2618…Die liefde hier binne jou gaan nooit dood nie

2618…Die liefde hier binne jou gaan nooit dood nie

November 11, 2009

Embrios sluimer om te ontwaak om jou te laat lewe Liked it? Share it please …

2617…Kluis van letter

2617…Kluis van letter

November 10, 2009

Toe ek die deur oopmaak tuimel n miljoen letters uit ek is so opgewonde soos n puzzlekind en begin reg te pak n duisend woorde word gebore woordeloos waardeloos is ek nie meer op my BERG skryf ek My wereld Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte