Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2616…Ek het jou lief

2616…Ek het jou lief

November 9, 2009

sê Jesus vir die man met die pistool vir die verwagtende meisie vir die alkolis vir die sadis vir die afgunstige al ken hulle Hom nie hulle hoor sy stem gaan hulle luister herken jy Jesus se stem Liked it? Share it please …

2615…Die telraam jare

2615…Die telraam jare

November 9, 2009

Toe ons nog klein was het ons die jare getel 1 2 3 4 5 6 haastig die wereld wag die pret wag iewers langs die pad het ons opgehou die jare het gekom en gegaan toe ons by 50 kom toe is die krale klaar my God ek het gejaag gee my asseblief ‘n …

2614…Ek bedwelm jou

2614…Ek bedwelm jou

November 8, 2009

Met my woorde en wanneer jy ylend smag vra ek jou trou met my Liked it? Share it please …

2613…Die duiwel blaai deur die telefoonboek

2613…Die duiwel blaai deur die telefoonboek

November 8, 2009

Hy nooi sy kinders vir n brunch hy het so baie kinders hy moet die telefoonboek gebruik vanuit waterkloof nooi hy 2 vanuit hillcrest nooi hy 1 vanuit sandton nooi hy 3 vanuit blouberg nooi hy 3 vanuit constantia nooi hy 1 10 vir n roast n toast hulle gaan sekerlik braai hy glimlag en …

2612… As ons droom…

2612… As ons droom…

November 4, 2009

skep ons die wereld waarvan ons hou die wereld waar ons graag wil wees drome verjaag nagmerries ons kan mooi droom van n droommaat van n droommotor van n droomhuis van droomsoet kinders ons kan droom van die paradys ons kan droom van die ewige lewe maar sonder Jesus is alles tevergeefs Liked it? Share …

2611…Liefdetaal

2611…Liefdetaal

November 3, 2009

Die soetste taal die mooiste taal die warmste taal die koudste taal gekruide taal ek kan jou gebruik om te vertel van wat ek hoor van wat ek se my moedertaal my grootste liefdestaal Liked it? Share it please …

2610…Vanaand is weer ….

2610…Vanaand is weer ….

November 3, 2009

Volmaan aand my gemoed skiet vol die vreugdevolle dae wat ek en jy kleintyd gehad het bons weer terug ons het saam maan gekyk van volmaan tot sekelmaan van sekelmaan tot volmaan baie dinge het verander maar ons sekelmaan,volmaan,halfmaan is nog steeds daar ons deel nog steeds die maan my kind Liked it? Share it …

2613…Ek sing van die wind

2613…Ek sing van die wind

October 29, 2009

almal skrik as die wind huil en sing die lied van die dood iewers gaan iemand se asem saam met die wind op reis gaan ek tjank onbedaarlik dit is nie ek nie Liked it? Share it please …

2611…Die son is lus vanaand

2611…Die son is lus vanaand

October 29, 2009

Hy het ‘n harde dag agter die rug gehad en wil ‘n stywe dop drink en ‘n bietjie speel toe hy oor die horison verdwyn gryp hy ‘n paar vlieswolkies om saam bed toe te neem moreoggend as die son opkom huil die verwagtende wolkies die trane stort op die aarde neer die mense juig …

2610…Wit bottel wyn

2610…Wit bottel wyn

October 29, 2009

Jou lyf so koud ek moet proe en sê jy smaak lekker jy lag lekker jy is nog ‘n jong kultivar wat gaan ek sê wonder jy ‘n opwindende, prikkelende, pikante, borrelende, kopdraai wyntjie ek glimlag en skink nog ‘n glas Liked it? Share it please …

2608…I followed the sun

2608…I followed the sun

October 28, 2009

Van vroegoggend al af bekruip die skadus my ek soek jou o son kom warm my koue siel die son sak die donker waters in ek plons agterna I followed the sun Liked it? Share it please …

2609…Gee terug my hart

2609…Gee terug my hart

October 28, 2009

Sodat ek dit weer aanmekaar kan plak die lewe is n puzzle waarom het jy my hart gebreek Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte