Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2606…Ek dood oor jou

2606…Ek dood oor jou

October 28, 2009

My briewe lê versnipperd op jou slaapkamer vloer repe woorde waardeloos my mooiste wense my diepste begeertes gevoelloos vernietig en ek dood nog oor jou Liked it? Share it please …

2607…My liefste maan

2607…My liefste maan

October 28, 2009

Ek kan nie anders nie maar as jy kom kuier vergaap ek myself aan jou jy is altyd helder jy is altyd vrolik soms sien ek min van jou soms sien ek te veel liefste maan ek dink ek is verlief op jou! Liked it? Share it please …

2604…Kom ons dans klaradyn

2604…Kom ons dans klaradyn

October 27, 2009

Kom en dans saam met my en ek sal jou liedjies leer wat jy dan eers sal verstaan jou dansrok sal geheime bewaar maar ons dans sal jou geheime verklik die feesmaal is klaar kom dans klaradyn kom en dans weer met my kom vertel my dat jy die bruid van my hart vir altyd …

2605…As ek nog reg kan onthou

2605…As ek nog reg kan onthou

October 27, 2009

Het jy gesê ek lief jou ons het bottels geruil saam foppies gelos nou ruil ons saam die tweeling se doeke kleuterliefde kan vir ewig hou Liked it? Share it please …

2603…I had all your love

2603…I had all your love

October 26, 2009

I had it all ek het jou gebruik ek het jou misbruik jou glo in my vernietig oor die jare Jy het my eens liefgehad maar as ek julle saam sien lag dan dink ek net ek was eens al ek het eens jou liefde gehad! Liked it? Share it please …

2602…Die elke mens.WENS

2602…Die elke mens.WENS

October 26, 2009

Ek wens ek is mooi ek wens ek is sterk ek wens ek is slank ek wens ek is fris gebou ek wens ek is seksie ek wens ek is slim ek wens ek is ryk aan die genade van God ek wens dat ek eendag n kind van Jesus sal wees dit is al …

2601…Met haar seegroen oe

2601…Met haar seegroen oe

October 23, 2009

Lok sy my die dieptes in tot daar waar die liefdesgolwe krul jy rol my jy tol my jy buig my jy skuimwit my dan spoeg jy my uit op die verlate strand Liked it? Share it please …

2600…Naakfoto

2600…Naakfoto

October 22, 2009

Jy is n oulike joernaliste jy wou fotos neem vir jou artikel ek het nie ingestem toe wys jy my hoe jou kamera het geflits na 2 glase katarina catalina het my kamera geflits toe het ons ooreengekom geen fotos by die artikel nie nê katarina catalina ! Liked it? Share it please …

2599…Jy het gesê vanaand !!! ?

2599…Jy het gesê vanaand !!! ?

October 22, 2009

Dit is vanaand 11 uur en jy kyk nog steeds die dallas videos nou sit ek hier alleen met my ballas (dit moes rym LOL ) Liked it? Share it please …

2599…Ek lewe vir vandag ..sê..sy

2599…Ek lewe vir vandag ..sê..sy

October 19, 2009

daar was genoeg gisters in my lewe dit is nou vandag jy is gister Liked it? Share it please …

2598…Eenkant kinders

2598…Eenkant kinders

October 19, 2009

Ek het dikwels gewonder waarom ek in die duwwelkies moes loop waarom ek uitgevang was wanneer ek afskryf waarom die meisie my vermy het was dit oor my stukkende skoene gewees waarom ek nie geld het nie was dit omdat ek te eerlik was Ja God se eenkantkinders laat hy begaan maar wanneer ons by …

2597…Die afvlerk engelkie

2597…Die afvlerk engelkie

October 19, 2009

DIE reen nag toe my motorligte op jou geskyn het sal ek altyd onthou jou oe was wild maar het gepleit ek het jou na my huis gebring waar daar warmte was jou bibber het opgehou my kos het jy geeet met jou pleit oe het jy my gevolg drie jare is jy nou al …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte