2596…Vanaand kon ons toe praat
Dit was jare gelede gewees toe ons die eerste opgewonde woorde vir mekaar gesê het woorde soos , jy is sexy, jy is ook ! jy is interessant, jy is ook ! jy is aantreklik , jy is ook ! so het ons mekaar gevlei so het ons mekaar toe gevry lank nog voor die …
2592…n digter is nooit alleen nie .
Met n glypen en n A4 skryf jy die dag en… die nag ! Liked it? Share it please …
2596…Om die lewe te lewe
Is om te beleef die sonskyn van elke dag Liked it? Share it please …
2589…Hoe sag
gly ons bootjie op die maanblanke meer hy trek die roeispane sy kyk bewonderend na sy gespierde bolyf in die maanlig die sjampanje bottel op ys in die middel van die meer kyk hulle na die spierwit volmaan ‘n perfekte aand vir ‘n tweede bottel hy het ‘n sak vol planne en vry haar wild …
2586…Laasnag het jy slaaptaal gepraat
jy het gesê jy wens jy het gesê jy wil vashou jy het gesê jy wil vurig soen jy het gesê jy wil liefde maak was dit ek of jy wat gedroom het ek het die vonkel in jou oog gesien ek hoop jy het die vonkel in my oog gesien Liked it? Share it …
2585…Ek word nie beperk
Dit is jolig die sjampanje vloei ‘n gees van opgewondheid heers Charmaine het die paartie gereel die twee dames strippers was goed, baie het gewens hulle kan die moves doen wens hulle kon hulle manne ‘n bietjie laat move toe die ligte uitgaan gil en jil die sjampanje deurdrenkte dames gladde vingers gly orals rond …
2583…Die hormoon wind waai
ons snuif die lug party net ‘n vae gedagte van gister ‘n roering tussen die grys soos ‘n moeg ou bul spartel tot op sy kniee die vinkmannetjie het sy beste klere aan en sing ‘n minnelied hy word beloon ses wyfies luister oopmond na hom die bergbokke klap kop die skote weergalm bergaf waar …