Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2581…In die middel van die nag

2581…In die middel van die nag

October 12, 2009

word ons wakker en reik na mekaar krampagtig verstrengel ons vingers die lovers grip laat geen ontsnap die water van die liefdesrivier verswelg ons Liked it? Share it please …

2580…My hart

2580…My hart

October 12, 2009

klop net vir jou my hart jy beter haar glo dat sy net jou hart hoor maar watter geklop hoor ek aan die voordeur ek moes nie hier gewees het nie Liked it? Share it please …

2578…Verbeel..

2578…Verbeel..

October 12, 2009

ons is alleen ons kan vry en vry ons hoef nie kondoom te gebruik nie imagine ons gee nie om nie imagine ons laat ons hare los hang imagine ons het ‘n baby imagine ons is 25 jaar oud nee fok geen imagine nie ons is net 16 jaar oud Liked it? Share it please …

2587…Jy is besonders

2587…Jy is besonders

October 11, 2009

Ek weet die tyd is verby maar ek wil net vir jou sê dat in my jong dae sou so n oulike hennetjie soos jy nooit verby my geglip het nie Liked it? Share it please …

2590…Die swart van die nag

2590…Die swart van die nag

October 11, 2009

Vrees ek want dan word al my sondes losgelaat om my weer te kasty My God waarom? het ek U toe nie geken nie? Liked it? Share it please …

2591…Slet!

2591…Slet!

October 11, 2009

Jy het seker vanaand n slet raakgeloop ek kan dit ruik en het seker easy juice gedrink skree sy op my sy weet nie van die vreeslike ongeluk en die verminkte vrou wat ek vasgehou het sy luister nooit na my sy glo my nooit Liked it? Share it please …

2592…Jy is n diamant vrou

2592…Jy is n diamant vrou

October 11, 2009

Wie se glans nooit sal verdof vir solank as wat God die son op jou laat skyn Liked it? Share it please …

2578…Iewers—

2578…Iewers—

October 9, 2009

Ek ken jou van iewers ek het geweet ek sal jou eendag iewers kry ek het gesoek na n siel wat iewers sweef my sweefsiel het jou gevind iewers smelt ons saam Liked it? Share it please …

2577…In the middle of the night ..

2577…In the middle of the night ..

October 9, 2009

Skrik ek wakker jou beeld swem verby keer op keer sien ek jou maar wie is die vrou hier langs my Liked it? Share it please …

2576…Vang n droom

2576…Vang n droom

October 9, 2009

Jare gelede toe ek jonk was het ek haar gevang my droom het die juffrou gesê maar nou na 10 jare droom ek van iemand anders Liked it? Share it please …

2575…Ek was die slegste

2575…Ek was die slegste

October 9, 2009

Van die bestes toe kies jy my nou is ek die beste van die slegstes en dit is alle mans Liked it? Share it please …

2574…Sy gooi haar bene oop

2574…Sy gooi haar bene oop

October 9, 2009

n prostituut het geen keuse nie die rooikruis pakkie sorg net vir 3 kinners Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte