Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2573…n vrou het meer nodig as …

2573…n vrou het meer nodig as …

October 9, 2009

as haar eie motor as haar eie kredietkaart as haar eie stel AMC potte as haar eie stel china ming koppies sy wil net ..jou warm lyf sy wil net.. jou lief woorde hoor sy wil net ..die kos is heerlik hoor sy wil net ..ek is joune hoor n vrou wil..blomme hê n vrou …

2572…Jy kerf my hart

2572…Jy kerf my hart

October 9, 2009

Gister is verby kom ons kyk wat more inhou ek is nie n stuk biltong nie hou op kerf ek verlang na more kom asseblief saam Liked it? Share it please …

2571…Wanneer dink jy gaan ons …

2571…Wanneer dink jy gaan ons …

October 5, 2009

Ek het nou lank genoeg geduldig gewag wanneer dink jy gaan ons ???????? !! Liked it? Share it please …

2570…Van hier tot daar …!

2570…Van hier tot daar …!

October 5, 2009

Is verder as wat jy dink ek sien jou deur die tralies wink jou koorsagtige gewaai ek draai om agter my staan my vryheidsvegter held sy vuis gebal die comrades groet! Liked it? Share it please …

2569…Weet jy hoe n vrou …!

2569…Weet jy hoe n vrou …!

October 5, 2009

Dit waardeer as jy die motordeur vir haar oopmaak die swaar sakke help dra self die tee maak en saam met haar dit drink jy sien die moeg uit haar oe vlug en jy haar sagvat aan die skouers en jy laat jou vingers dwaal oor die knoppe dan weet jy hoe lyfsmelt sy as …

2568…Die sappige Clarissa

2568…Die sappige Clarissa

October 4, 2009

Sy was nog jonk en vars die doudruppels het blinkvars teen haar wange afgerol liggroen en kraakvars het sy gewag willie wurm was gelukkig om haar te ontmoet hy het dadelik haar sappige blare begin geniet Liked it? Share it please …

2567…Na al die jare se gebed

2567…Na al die jare se gebed

September 30, 2009

bly my kind kruppel sy sukkel elke dag haar pad is nie gelyk sy moet spot en loon verduur sy praat nie maklik nie haar tong sleep haar jongmeisie dae snel verby geen bly in haar lewe toe sien sy die ou met geen bene nie hy lag en swem almal verby haar vonkel wonder …

2563…Die teerpad strek

2563…Die teerpad strek

September 29, 2009

eindeloos voor my die spikkel lyn wat verby flits die geel strepe aan die kant wat my in toom hou die aasvoels vlieg moeilik die lug in van die karkas in die pad die mynas is te stadig en drie hang leweloos aan die bumper a free ride na nêrens die gatkant van die agtien …

2562…Die klop aan die deur

2562…Die klop aan die deur

September 28, 2009

daar is niemand nie waarom? het ek gewonder! dit was nog nie tyd gewees nie die klop kan ‘n hartaanval gewees het dit kan ‘n boodskap gewees het dit kan skuldeisers gewees het ek het nie besef God waarsky my God roep my hoeveel dae hoeveel woorde hoeveel jare voordat Hy weer kom klop gaan …

2564…Vrou binne jou

2564…Vrou binne jou

September 28, 2009

klop ‘n goue hart jy mag oud wees jy mag kreukels hê jy mag oorgewig wees jy mag kwaai wees jy mag seer wees maar ek het uitgevind ‘n goue hart het jy ek sien verby alles I go for gold Liked it? Share it please …

2566…My dromer

2566…My dromer

September 28, 2009

al die jare het ek geweet vandat ek sestien was het ek geweet jy is verlief op my maar daar was alreeds iemand in my lewe gewees maar ek weet jy droom nogsteeds daarom is jy nogsteeds my dromer Liked it? Share it please …

2562…Jy het my meer nodig

2562…Jy het my meer nodig

September 28, 2009

as wat ek jou nodig het jy het geglimlag ek toe ook toe beland ek in die moeilikheid ek het nie geweet jy het drie kinders jy het nie geweet ek het twee kinders lus het my laat glimlag lus het jou laat glimlag lusteloos is ons nou Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte