Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2561…Angels kisses

2561…Angels kisses

September 28, 2009

Kom sit hier langs my, engel sodat ek jou kan soen Liked it? Share it please …

2560…Die wild in ons

2560…Die wild in ons

September 26, 2009

Die reuk van bloed lok die roofdiere die leeus en die tiere vreet eers die jakkalse en haeina lek die oorblyfsels die wilde honde en die miere sorg vir die res nog bly die reuk van die dood hang in die slagplaas die wilde diere wag om die arena ‘n paar van hulle het bierblikkies …

2559…Hoe mooi is die liefde

2559…Hoe mooi is die liefde

September 26, 2009

in die verkeerde hande bring dit ongelooflike pyn en smart liefde moes nie aan die mensdom toevertrou word nie Liked it? Share it please …

2558…Dagdrome

2558…Dagdrome

September 26, 2009

as ek wakker word en rooioog die dag begroet kom die reste van my nagdrome en bogger my dag op vannag weer sluk die donker my in om my stukkie vir stukkie uit te spoeg Liked it? Share it please …

2557…Sondetonnel

2557…Sondetonnel

September 26, 2009

In die donker het ek gevroetel dinge gedoen in die donker daar is niks meer nuut my God wys my die lig sodat ek uit die donker van die sondetonnel kan vlug Liked it? Share it please …

2556…Met liefde in sy oë

2556…Met liefde in sy oë

September 26, 2009

as ons moeg en bang is en moedeloos sit op die sypaadjie waarheen hierdie paadjie lei soos al die voriges weet ons nie ons strompel voort soos ons moeg voete ons dra ons weet dit is net tyd ‘n kwessie van tyd voor ons voor die hel staan die satan staan en wag met ‘n …

2554…Ek het nie tyd nie

2554…Ek het nie tyd nie

September 26, 2009

nie tyd vir my vrou en twee kinders nie ek het nie tyd om my werk te doen ek het nie tyd vir my skoonma nie ek het nie tyd om in die tuin te werk nie ek het tyd vir ‘n hele paar biere saam met die ouens en die tiere vir die rugby …

2553…My skat

2553…My skat

September 26, 2009

diep weggepak en vol stof kry ek hierdie kis dit is vreemd hier in my garage ek het dit nooit raakgesien nie versigtig maar ek dit oop heel bo lê ‘n stukkende karretjie ek was 8 en kwaad vir my pa gewees en toe op dit gespring ek kry die buustelyfie van my eerste meisie …

2551…Alles draai om jou

2551…Alles draai om jou

September 26, 2009

Jy is die vrou in ons lewe as jy huil huil ons as jy lag en vrolik is vrolik ons ook jy is die son wat ons lewens warm omdat jy ons vir ons lief en dierbaar is draai alles om jou jy is die son in ons lewe Liked it? Share it please …

2550… Die Oom

2550… Die Oom

September 26, 2009

ek wil net vir jou baie dankie sê toe ons na die baie baklei alleen was het my mammie baie gehuil haar oë was rooi en dof ons budgie was ook alleen maar sy het vrolik gesing en haar oë het geblink ons was baie bang toe die band in die nag gebars het maar …

2546…Jy stap van hartkamer tot hartkamer

2546…Jy stap van hartkamer tot hartkamer

September 26, 2009

saggies het jy ingekom net ‘n ligte krieweling gewees jou tweede tree was op my linkerhandaar jou derde tree was op my linkerbeenaar jou vierde tree was op my bobeenaar toe jy verder wou stap maak ek daardie kamerdeur toe jou eerste tree in my groot kamer het my bang gemaak jy het spykerskoene aangehad …

2547…Ek sal weer groei

2547…Ek sal weer groei

September 26, 2009

sê sy toe ek die ou lote uitsny vir ‘n lang tyd was sy stil en kan ek asem skep dit is lente ek sien hoe sy sag word en groei haar eerste blomme oorweldig en bedwelm my jy die mooiste roos jy die lekkerste ruik roos jy is by my en ek versorg jou …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte