Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2549…Ek sal jou agtervolg

2549…Ek sal jou agtervolg

September 26, 2009

het jy gesê op Trafalgar Square met jou snaakse afrikaanse aksent gaan gou oor na Dublin maar kan jou nie vind nie toe gaan ek na Parys dit was ‘n dagreis ver in Moskou na baie vodka was ek dronk in Amsterdam na baie kaas en wijn het hulle gese die plek is Dromedaris in …

2548…Nadat ek in jou oe gekyk het

2548…Nadat ek in jou oe gekyk het

September 26, 2009

het ek geval ingesuig in ‘n maalkolk die blou was altyd bo die sagte wit wolke het verby gegly ek het nooit weer in iemand anders se oe gekyk nie Liked it? Share it please …

2544…Kosmetiese Prosedures

2544…Kosmetiese Prosedures

September 25, 2009

Ek was verbaas toe ek die volgende advertensie lees kosmetiese prosedures nou binne almal se bereik borsvergroting! dit is gewild by skraal mans borslig prosedure vir ou liggaamsbouers borsverkleining vir oorgewig mans maagverkleining is gewild by bierdrinkers oor 40 oorsnykunde vir die oor veertigs om meer vaartbelyn te lyk wat sal die mans nie alles …

2543…Die spore wat jy laat

2543…Die spore wat jy laat

September 25, 2009

mag nie so diep wees dat die sandwind dit nie kan toewaai nie Liked it? Share it please …

2555…Die toekoms wink

2555…Die toekoms wink

September 25, 2009

Elke keer as jy iets wil doen doen iemand iets aan jou daarom kan jy die iets nie doen nie doen iets daaraan om nie n slagoffer te wees nie Liked it? Share it please …

2542…Tatiana

2542…Tatiana

September 24, 2009

Ons was aleen agter in die vliegtuig sy was n russiese danseres ons het gebaretaal probeer praat toe pluk sy n halfbottel absoluut vodka uit en vertel my hoe koud sy kry van die sneeu in siberië en hoe sy tandeklapper in die bed lê ek vertel haar van my sonland die blou swembad, die …

2541…Rainbow Chicks /matriekafskeid

2541…Rainbow Chicks /matriekafskeid

September 23, 2009

Hulle het ingestem dat ek een van die chicks matriekafskeid toe kon neem sy was n hit gewees! die manne was vatterig almal wou aan haar sagte geel rok vat sy het gekekkel sonder einde mens sou sweer sy kom nooit nerens sy was seker baie honger en het gepik vir die vale toe ek …

2540…Christina Catalina

2540…Christina Catalina

September 23, 2009

Met jou donker oë en glansswart hare het jy my verlei die 2000 cabernet het gehelp nou slaap jy elke nag langs my Christina Catalina dit was die beste ding wat jy ooit kon gedoen het Liked it? Share it please …

2537..Handgranaat

2537..Handgranaat

September 21, 2009

Ons liefde is soos ‘n handgranaat solank ons vashou is alles ok maar as een moeg word dan spat die kak Liked it? Share it please …

2539…When you meet a stranger

2539…When you meet a stranger

September 21, 2009

Ons ontmoet mekaar op aardklop ons albei dans stof opskop uitgelate sonder weerga die skare verdwyn ‘n nuwe wereld verskyn ek en jy ons die stofopskop en die windhoek light word black label ons steier en stamp toe die ou my wou moer stap ons uit bang bang na die chico warm gly was sy …

2538…Die een emosie

2538…Die een emosie

September 21, 2009

wat dalk nie aan die mensdom toevertrou moes gewees het nie = liefde soveel pyn soveel seer bring dit mee in verkeerde hande die hande van verleiding die hande van smart die mooi word vernietig Liked it? Share it please …

2540… woes … n slakkepas

2540… woes … n slakkepas

September 20, 2009

As jy na die skrywers se gelees hoeveelhei kyk sal jy geskok wees , gewilde skrywers soos rudi , en natasha dutton , het ewe skielik ongewild geraak die mense lees nie meer hulle gedigte soos voorheen nie , so hulle skryf seker maar swakker(akker) as voorheen , ek is seker hulle is uiters teleurgesteld …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte