Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Die lem in jou stem

Die lem in jou stem

November 15, 2013

het my stukkend gesny moedeloos staan ek voor jou en wag vir die gly sny moeg is ek gewag Liked it? Share it please …

Lippe koud

Lippe koud

November 15, 2013

moenie in die winter soen nie lippe koud Liked it? Share it please …

Gebroke hart

Gebroke hart

November 14, 2013

porselein pop val stukke spat koorsagtig soek ek na haar hart dit le aan stukkies ek sal ek sal jou hart weer aanmekaar gom my pop Liked it? Share it please …

Doen dit – Doen dit

Doen dit – Doen dit

November 14, 2013

fluister satan in my oor ek druk die rewolwer teen my kop doen dit- fluister satan in my oor ek het lank genoeg vir jou gewag . Liked it? Share it please …

Die son vlug weswaarts

Die son vlug weswaarts

November 14, 2013

en rol die swart kombers agter hom uit waar ons pateties kerse opsteek Liked it? Share it please …

Die genade pad

Die genade pad

November 14, 2013

U het my weer hoor roep tree vir tree het u my weg laat stap van die brandende wrak van die drankbenewelde vark Liked it? Share it please …

My Koning……My Koningin

My Koning……My Koningin

November 8, 2013

as jy jou vroumaat jou koningin maak sy sal dan vir altyd jou koningin wees jy sal vir haar koning wees geluk sal julle deel . Liked it? Share it please …

Ry die hel uit my

Ry die hel uit my

November 8, 2013

smeek die chroom blink Harley Davidson op daardie sondagoggend ek is moeg geparkeer gesiglose tweebeen wesens spring op die saal die Harley sing sy vreiheids lied vinniger vinniger vinniger pothole en sy kinders le gulsig en wag tussen die chroom handvatsels bekyk hulle die berge this is crazy se hy God dit is ongelooflik se …

Cadbury sweetie pie

Cadbury sweetie pie

November 8, 2013

lokmiddel vir die wat wil wat nie omgee love is never to say I am sorry Liked it? Share it please …

Leeg, Leeg,Leeg

Leeg, Leeg,Leeg

October 1, 2013

is die glas net die reuk van klipdrift 10 jaar oud walm nog oor die bodem weerkaats die grys kreukel gesig van moedeloos die loop van die .38 effe sigbaar in die agtergrond die glas val in n duisend stukkies blink die .38 vat vir altyd die wroeging weg Liked it? Share it please …

Vandag verjaar sy

Vandag verjaar sy

October 1, 2013

en vanaand is dit volmaan so vol soos ek maande gelede gesien het stadig het die maan gekantel en die maanlig het uitgeloop net n sekelmaan het oorgebly sal die maan weer na die anderkant toe kantel wie weet waarmee word die holtes van my hart gevul die maan kantel altyd Liked it? Share it …

Ek pak reg

Ek pak reg

October 1, 2013

my verlede in boksies weggepak die stukkende grawe en grassnyers uitgewerp my lessenaar hou sentiment maar moes gaan moes blokkies papier word my boekrakke het gesteun en gekreun het gefrommel oplaas maar die ou boek het bly staan Genesis tot openbaring bly vir ewig staan Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte