Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2536…Die gras is groener

2536…Die gras is groener

September 20, 2009

So het sy gedink todat sy anderkant was maagdeloos het sy ontdek dat die gras groengeverf was Liked it? Share it please …

2534…Jy het spore in my hart getrap.

2534…Jy het spore in my hart getrap.

September 20, 2009

Jou lag jou vonkeloog het ons gedeel so kasbaar vir albei vir n breukdeel lewe ons sal altyd koester wat eg is plein en rein was ons anders die waar die waar waarna ons almal smag ons het mooi gedeel {vir M my woes eg vriendin) Liked it? Share it please …

2533…Die Posbus

2533…Die Posbus

September 20, 2009

By die kerk is daar n posbus jy kon alles wat in jou hart aangaan neerskrywe en ook jou  diep geheime en verwagtinge   die kerkkantoor personeel maak die briewe oop maar gee nie almal aan die herder nie die ene bieg sy het n n oudste verlei hy was 60 maar nog so aantreklik …

2532…Die blou lig flikker

2532…Die blou lig flikker

September 20, 2009

Die sirene skreeu ek trek af die gapende loop van die .38 loer vir my sa do you realize you have comittet a crime under section 3002. 4 you have illegally acted verward kyk ek in die flits my kop resies sa please tell me the fine five handrad rends ek betaal en ry my …

2531…Jou parfuum linger nog !

2531…Jou parfuum linger nog !

September 20, 2009

Hier in my huis watter een was jy drie dames het dieselfde parfuum aangehad watter een van julle het my bedwelm Liked it? Share it please …

2530…Steler van hoop

2530…Steler van hoop

September 20, 2009

Is dit werklik die rower van hoop die steler van geleenthede the evil of time wat vertel die spieël nie n vriend van my ek draai my rug l Liked it? Share it please …

2528…Breyten = 70

2528…Breyten = 70

September 20, 2009

Hierdie strydros praat nog so mooi sy taal met insig en wysheid troon die afrikaans golf glad rol die woorde die ou seer daarby maar dis verby die toekoms wink maar hoeveel jare ons bespiegel nie ons praat Afrikaans Breyten n diepe bewondering vir jou mens Liked it? Share it please …

2527…” crush….

2527…” crush….

September 20, 2009

Die asbesreuk gemeng met smeltende teer hier langs my my oë traan my neus brand my oë vasgenael die 18 wieler trok draai dwars die rooi karretjie word ingesluk deur die weghol staal die kameras flits en flits die drie slap verbryselde tieners n storie hulle het niks verkeerd gedoen die fotos n teleurstelling rooi …

BERG skuil onder die krans !

BERG skuil onder die krans !

September 15, 2009

Vir n tyd lank verlaat ek droomwereld en bêre die embrios wat later soos rysmiere die hemelruim sal bestyg die ekonomiese berg rys voor my uit met goeie geloof staan ek aan die voet van hierdie berg my oog gerig op die piek waar anders is my hoop vir 61 jaar lank klim ek al …

Voor ek sondig..

Voor ek sondig..

September 13, 2009

  Was ek my hande ek wil nie deel hê aan hierdie orgie nie die gepeupel speel toneel wie is die arme bliksem wat vanaand vasgespyker gaan word alles in die naam van dig, toneel speel en die kunste alles is geregverdig min het hy geweet watter rol Die speler nog in sy lewe gaan …

Jy is so sag!

Jy is so sag!

September 13, 2009

So sag soos n veer so sag soos n geel kuiken so donsig soos n gansie jou stem fluistersag wanneer jy sê ek kan nie langer wag slag nou die kerskalkoen ! Liked it? Share it please …

liewe juffrou

liewe juffrou

September 13, 2009

ek dink terug aan die dae van blye en blanke onskuld van argelose vreug die vreugdevolle dae en die bleddie koshuisbeddens wat so kon tjierts Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte