as n vrou mooi wil lyk!
moet sy in die spieël kyk moet sy na die rimpeltjies kyk n ou bottel cabernet smaak baie lekkerder as n pronkbek jongeling as die kuilkies diep is hoe dieper die kuil hoe soeter die water sy glimlag want sy weet wanneer om die petrol te trap wanneer om die briek te trap sy glimlag …