Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
oor die visier

oor die visier

September 6, 2009

kyk hy na die moordenaar sy vrou en sy kind stukkend aan sy voete vir n oomblik huiwer hy en trek toe die sneller van die dubbelloop haëlgeweer Liked it? Share it please …

sirkel

sirkel

September 6, 2009

die valk sirkel swartkol hoog bo die afgryslike geskree weerklink oor die vlaktes die doodskrete van sy prooi die hen kyk skeefkop kloek en skrop sy lê n eier n nuwe lewe so maklik Liked it? Share it please …

die donker van jan swanepoel

die donker van jan swanepoel

September 6, 2009

dit agtervolg hom al 50 jaar die nag toe hulle so dronk was die nag toe hy die motor gerol het toe sy vriend dood is toe hy hom dood agter die stuurwiel ingeskuif het Liked it? Share it please …

die swart motor

die swart motor

September 6, 2009

ry stadig van lamplig tot lamplig op soek na prooi die tewe van die nag vertoon die ware die stank van die nag kleef aan die leer hy weet nie sy vrou gaan moreoggend sy motor gebruik nie Liked it? Share it please …

dit was amper gewees

dit was amper gewees

September 6, 2009

die satan kom aangestorm sekel in die hand jare lank soek hy my al ek koes die sekel saag die bloekom agter my ek draai om en gee die sign Liked it? Share it please …

Die nar wat ons altyd sal onthou

Die nar wat ons altyd sal onthou

August 27, 2009

grootoog kyk ek na die nar wat by ons kleuterskool kom kuier het hy blaas n fluit tot my ore tuit ons lag vir sy wit gesig en rooi meisie lip hy toor die balle weg en haal hasies uit die dywe eet uit sy hand en tjoklitkoek haal hy uit sy sak hy nies …

Die woes beat !

Die woes beat !

August 27, 2009

Jy hoor dit van vêr dit deurdrenk jou gees tril in jou bors tjommel jou ore move baby move sê die golwe die beat! die beat! werk jou op ! die lewenslus bruis iets gebeur hier honderde woesters swaai met ritme en geniet die beat Liked it? Share it please …

Die vredesduif vlieg

Die vredesduif vlieg

August 27, 2009

God het die duif gestuur met die groen van lewe ons het vir grond gebid uit die verste lande het ons geoes die goue vag die vredesduif vlief bo die oorlogslied Liked it? Share it please …

Fluisterwoorde van verleiding

Fluisterwoorde van verleiding

August 27, 2009

jy het vir my ‘n roomys gegee toe ‘n catbury donker en soet die soetse muskadel die rooiste sjerrie my soetlief, my suikerbekkie gee my van jou heuning het hy gefluister toe skrik ek my gat af en moker hom met die heuningkoek Liked it? Share it please …

2521…Jou foto het jou verraai

2521…Jou foto het jou verraai

August 26, 2009

Jy wou anoniem bly maar jou foto met die lang popeliere en die blink dam het verraai ek het jou foto sien jou binnekort ek bly op dieselfde dorp as jy. lo Liked it? Share it please …

2520…Ons sien nie ..

2520…Ons sien nie ..

August 26, 2009

die potholes op die lewenspad as ons vinnig wil vlieg sien ons nie die gevaar maar goedkyk en deurkyk maar ook nie oorhaastig maak ons die pad beter sien Liked it? Share it please …

2519…Soek geluk

2519…Soek geluk

August 26, 2009

Dit is raserig hier in die bar die rookwalms verstik op die bank alleen sit sy en wag die ander terte is alreeds uitgeboek brandewyn en coke lexington en maskara haar kicks sy gaan nog eendag sy gaan dit nog eendag lucky strike het die oom gesê Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte