Ek pak my hart uit
kamer vir kamer ek het nie geweet daar is so baie die bloedvloei kamer is groot en stormagtig die opdrifsels van jare se gebroke liefdes dryf doelloos rond die tweede kamer die bloed vloei teen die wande af en plons vlak dit was die tienerjare die derde kamer die bloed kabbel oor die klein klippies …
Die HYGGENOOT
sê gee hom meer seks maar hulle vertel ook van shitstreet se lakens so goedkoop! daar word berig dat n nuwe boek n seks dagboek huwelike kan red hou n dagboek van gebeur van nie gebeur en hoeveelkeer probeer die dagboek se blaaie bly leeg koop die HYGGENOOT ek het lekker gelag en het net …