prinses van die nag
waarom dra jy n masker waarom wys jy nie wie jy is nie die ure tot middernag kan ek nie tel nie prinses van die nag waarom vertel jy nie my hart galop my moer is kort prinses van die maskerbal wanneer gaan jy jouself ontbloot prinses van die nag jy ontglip my ywerige hande …