Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Ek ruik die wind

Ek ruik die wind

August 22, 2009

Wat aangesweef kom die reuk van brood ruk die honger ek word versadig die reuk van wyn kom aangesweef ek drink te veel die reuk van braaivleis kom aangesweef ek vreet te veel ek is versadig ek is siek die lied van die liefde kom aangesweef ek kry ‘n kans Liked it? Share it please …

Ek het soveel stront

Ek het soveel stront

August 22, 2009

My baas gee my kaka die kroegman wil my tab oproep die spietkop fine my R500 my girlfriend soek ‘n yskas my vrou glo my nie ek het soveel kak ek wonder waarom Liked it? Share it please …

Ek voel tuis

Ek voel tuis

August 22, 2009

In die hel van verslawing vir 6 maande was ek in die hel huis van rehab ek hoort nêrens Liked it? Share it please …

Ek stap in jou huis in

Ek stap in jou huis in

August 22, 2009

Die donker gang somber jy staan teen die lig afgeets jy groet my donker dis jou wereld jy skel die lig skuil veilig ek skakel die lig aan bleekwit staan jy daar sonder sonstraal jou bleekblou oe vertel van alleen jou lippe styfgeklem vertel van jare se kners my geesfakkel steek jy oor ek lei …

Vader tyd volg ons

Vader tyd volg ons

August 22, 2009

dag vir dag uur vir uur minuut vir minuut sekonde vir sekonde ons hartklop en ook ons kan nie vertraag maar net versnel as ons bang is as ons omgewonde is as ons gejaag is vader tyd tik en tik Liked it? Share it please …

Nie meer opgewonde

Nie meer opgewonde

August 22, 2009

As die ou koeie verbystap waai ek net die vliee weg as die huisvrouens verbystap staan ek langs die draad as die versies verbystap dink ek net terug aan die dae toe ons inryteater toe gegaan het Liked it? Share it please …

Die passie stal

Die passie stal

August 22, 2009

Ons het warm gevry houtskool warm toe die sitkamer deur oopvlieg val alles plat ons planne en al gelukkig het die donker ons nie verraai ek het die bulb vroegtydig uitgedraai Liked it? Share it please …

Ek jy en die maan

Ek jy en die maan

August 22, 2009

sal saamswerf solank ons al drie lewe Liked it? Share it please …

Die maan sterf jonk

Die maan sterf jonk

August 21, 2009

Sy het so pas n kleuter geword in die heelal die kosmiese winde het storms geword het haar meegesleur tot by mars waar sy toe sy maan gewoed het mars glimlag sy is nou altyd by hom Liked it? Share it please …

DIE MAAN Lê LAAG

DIE MAAN Lê LAAG

August 21, 2009

En weerkaats op die golwe wat storm na die strand gefassineerd staar ons die reuse golf krul en verberg die maan en verswerg ons as prooi vir die mensekos restaurantant Liked it? Share it please …

Die liefde ontsnap

Die liefde ontsnap

August 21, 2009

soos ‘n bak water H2O just add water sing die groep maar jy kon nie keer wanneer die liefde taan nie die molekules ontsnap die bak word leer niks bly agter nie Liked it? Share it please …

Die son boor ‘n pad deur

Die son boor ‘n pad deur

August 21, 2009

die wolke om op jou te skyn vandag is jy in die sonlig jou goue werke blink jou silwer werke wink die koper werke stomp die yster werke skerp die houtwerk nie vir ewig nie maar jou goeie werke sien ek deur alles raak Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte