Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Gee my as jy wil

Gee my as jy wil

August 21, 2009

Gee my jou liefde jou maagdeliefde om die boodskap van eg te verkondig die waarheid eg en trou staan nie terug vir die wat sterf sal vir altyd erf Gods liefde en trou is ook daar vir jou (vir die een, wat dit nodig het) Liked it? Share it please …

Die dors lande

Die dors lande

August 21, 2009

Die water gee lewe die grond verkleur donkerbruin Gods gieter keer om die goeie saad worstel na die lig om trots groen te wuif die sekel kom en oes vag na vag die langer wesens voed in oorvloed en se amen Grote God Liked it? Share it please …

It makes non-sense

It makes non-sense

August 21, 2009

Om grass te rook en drank te drink om te crack om gom te snuif en die goedkoop tik te snort jy is senseless die drug besit jou I will take everything from you take my hand and I will lead you to hell (gaan in op drugs op google) Liked it? Share it please …

30 Jaar KWV

30 Jaar KWV

August 21, 2009

Rooibloed teen die kerslig loer ons met ontsag proe ons 20 jaar rol oor ons tonge ‘n honderd jaar oue wynstok huiwer in die agtergrond gevul met hierdie wysheid vertel ek haar van die winter jagermeister die koue puskin vodka wat warmte bring die 100 pipers whisky wat jou mal laat dans die 10 jaar …

Op die sand strand

Op die sand strand

August 21, 2009

ek is weer kind op die sand strand ek bou ‘n berg hulle skop dit plat my berg weg ek bou ‘n kasteel met baie torings hulle bewonder dit waars mamma vra hulle ek bou haar uit nat sand perfek met die snik daarby ons drie sit daar en vorm ‘n muur hierdie keer sal …

Jy het my vasgeketting

Jy het my vasgeketting

August 21, 2009

Vir jare moes ek oor die sondes suffer dit het nie minder geword vergewing was daar nie sonde op sonde het ‘n berg geword toe paraglide ek van die berg af vry die kettings gebreek Liked it? Share it please …

Die matador en die bul

Die matador en die bul

August 21, 2009

Spanje die land van die bul die bul storm die rooivlag swiep moedeloos storm die bul weer vier banderillas hang aan sy skof hy besef hy veg teen ‘n oormag die picadores het hom gewond met hulle spiese die matador veg teen ‘n verswakte bul met bloedbelope oe staan hy en wieg die matador storm …

So jammer dat jy my

So jammer dat jy my

August 21, 2009

nie raakgesien het nie ek het vierde gekom in die 1 000 meter ek het derde gekom in die 200 meter ek het tweede gekom in die 100 meter maar in die resies van die lewe het ek eerste gekom so jammer jy het net vir die eerste ou gekyk Liked it? Share it please …

Die tuimelaar

Die tuimelaar

August 21, 2009

My woordeboek het in die tuimeldroer beland die mooiste woorde die lelikste woorde is op my T hempde uitgedruk my digtervryheid laat my toe om van die lelikste die mooiste te maak Liked it? Share it please …

Sex pistols

Sex pistols

August 21, 2009

Die jong outjies met die stywe boudjies spring op en af kitaarswaaiend die dikke moer die tromme die lead singer verwurg homself met die mike se koord die kitaarspeler kloof sy vinger teen die gebreekte snaar die drommer slaan sy knieskyf met die knuppel af gebroke lê hulle daar die sex pistols Johny Ratten Sid …

2462…vandag het niemand gevra

2462…vandag het niemand gevra

August 21, 2009

niemand het opgekyk by die werk nie niemand het gehelp toe ek val nie niemand stuur vir my ‘n rekening nie niemand het my lief nie iemand gee nie om nie as ek siek is iemand hoor nie my snikke nie jy bestaan nie is daar tog iemand wat luister ja daar is God luister …

2461…Ek gaan vir jou ‘n man terug bring

2461…Ek gaan vir jou ‘n man terug bring

August 21, 2009

ek is nie goed genoeg vir jou ek verdien nie genoeg geld nie ek werk nie in die tuin nie ek was nie die kar nie ek dra bril ek is nie fris nie ek is nie bles nie ek weeg te veel die standbeeld van die kale Dawid word vanmiddag afgelwer al is hy …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte