2445…Om wakker te word
Uit n winterslaap is nie maklik nie jy word wakker en kry die reuk van al die kak van gister oral lê die bene die reste rond jou kleed is verskeur bedek nie jou naak nie jy moet uit uit om die son te sien die son van hoop van warmte beur na vryheid soos …
2443…Moedertaal
My eerste woorde gehoor was, my liefkind het moeder gesê nog ‘n vreter het, my pa gesê sy is pragtig het my ma gesê al die babas is bliksems lelik, het my pa gesê deur die jare het ek afrikaans geleer bliksem, moer, wetter, etter, poepol en nog baie meer was my moedertaal gewees my …