Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2432…Die nag toe

2432…Die nag toe

August 11, 2009

jy my nie wou laat gaan het nie sal ek altyd onthou want ek het ‘n deel van jou gehou jou seun lyk net soos jy Liked it? Share it please …

2431…Sy was ‘n maagd

2431…Sy was ‘n maagd

August 11, 2009

Volkspele was die passie tiekie draai swaai en draai was haar dans ossewa ek wil jou vra was haar gunsteling toe kom die heelwat ervare jonger outjie en leer haar die Sarie Marais hy het haar weer en weer laat dans hy het daar daar onder in die mielies by die groen doringboom het hy …

2429…Kat…Ar…Sis

2429…Kat…Ar…Sis

August 11, 2009

Iemand wat dink iemand wat peins oor waarom oor wanneer en dan is nou daar Liked it? Share it please …

2442…Ek is n wrak..

2442…Ek is n wrak..

August 10, 2009

Sê sy en kyk rooi oog na my ek sien dit sê ek jou man vernietig jou hy suip elke aand en verniel jou dan maar sê sy sag sien jy kans vir n vrou met 3 kinders ek huiwer my lus verdwyn Liked it? Share it please …

2441…Ek wou nog altyd vlieg!

2441…Ek wou nog altyd vlieg!

August 10, 2009

Ver onder sien ek die rooi ligte flikker die sirenes huil die blou ligte flikker die grys motor opgefrommel die vragmotor twee ligte gebreek 30 minute gelede was ek die bestuurder van die grys motor hoer en hoer vlieg ek ! Liked it? Share it please …

2436…Brandhout

2436…Brandhout

August 10, 2009

Die kruis staan nutteloos op golgota daar is genoeg hout vir Pontius Pilatus se braaivleis vuur Liked it? Share it please …

2438…Ek ys

2438…Ek ys

August 10, 2009

As ek jou sien vir 20 jaar was ek jou vrou gewees ek was jou vriesvrou gewees omdat jy ? Liked it? Share it please …

2440…Tussen die berge

2440…Tussen die berge

August 10, 2009

Dryf die wolke bokant die wolke het ek gedink is die hemel ek moet hoèr klim Liked it? Share it please …

2428…Die kuberwêreld

2428…Die kuberwêreld

August 10, 2009

Ons kan liefdesbriewe skryf en dit e pos aan mr perfect aan Richie Rich of Donald Trump dit eindig in die junk mail mandjie ons kan Hate mail stuur ons kan kruideniersware bestel kuberliefde soek maar slegs wrange smake word opgewek maar as daar nie n adres is nie of as daar nie krediet oor …

2427…Eendag…Eendag…Eendag.

2427…Eendag…Eendag…Eendag.

August 10, 2009

Sê die haantjie vir die baasspelerige hen gaan ek nie meer vir jou luister nie jy gaan geen sê meer hê nie want jy gaan broei op 24 eiers en sal nie waag om op te staan nie Liked it? Share it please …

2430…Die panelbeaters het hul bes gedoen

2430…Die panelbeaters het hul bes gedoen

August 10, 2009

En het die rooi karretjie reggemaak maar jy kon sien dit was ge-crash my hart was binne in die karretjie n hart kan jy nie panelbeat nie dit stop en crash Liked it? Share it please …

2423…So hoog soos my vlerke my kan dra

2423…So hoog soos my vlerke my kan dra

August 10, 2009

Sal ek vlieg en my arendsroep oor die berge laat weergalm Ek Lewe Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte