2422…Lewe vir nou
en jou more sal ook nou wees Liked it? Share it please …
2421…Tribalmoon…maanmeisie is terug!
Life is good…sê die LG mense maar hel jy moet kan navigate jy moet kan kak opvreet jy moet vernedering ondergaan jy moet verbal abuse ondergaan jy moet nikswerd wees jy moet n onderdaan wees jy moet n koolkop wees dan word jy uitgespoel op die rotsbanke vir die eerste keer kan jy vir jouself …
2406…Die reisiger
sy stap op die kant van die teerpad sy oe gerig op die berge die swartpad verdwyn op die laagte ‘n lang slap motor skuur teen hom verby die stof walm op in sy gesig met traanoe sien hy die meisie met die lang swart hare sy was sy sekretaresse ‘n jaar gelede hy het …
2420…My naam is Remo
ek het ‘n troppie goed afgerigte meisies wat nie skaam is wat kan swaai wat kan draai wat kan smile wat kan wys wat kan mooi loop wat kan lelik loop my troppie meisies het ek getryn ek is die mode ontwerper Remo Ruffin I am the leader of the pack Liked it? Share it …
2419…Ons kan maar keer
ons kan maar skree die aasvoel sit geduldig sy maag rommel hy weet sy stink sal ons verdryf vir die gebreekte lam wag hy al lank om sy kloue in te slaan more lê daar net ‘n hopie kaalgepikte bene die oorskiet die stinke wag geduldig nog ‘n lam nog ‘n maal Liked it? Share …
2418…Kyk na die mooie maan my kind
wat van toeka se dae af vir ons geglimlag het jou klein handjies het jy uitgestrek om die maan te gryp soos die rooi bal waarmee ons gespeel het kyk die mooie maan my kind die maan wat ons plesier gee later op ver paaie kan ons net afkyk en weet die liefdes driehoek ons …
3420…Die lewe timmer ons
slaat die hardegatgeit uit jou totdat jy ontnugter op die sypaadjie sit die bus gemis,die trein verpas niemand worry oor jou trane vloei,verwyte word geslinger wie word geblameer? net jy alleen! waarheen nou Jesus is daar om mense se sondes te vergewe slegs by Hom sal jy vrede en vergewing vind jy sing, jy skree, …
2417…Die aand toe ek jou gesoen het
was wild die ruite het gewasem niemand het gesien daardie aand toe ek jou gesoen het Liked it? Share it please …