Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
As jy genoeg van die warmte van jou hart kan bygooi

As jy genoeg van die warmte van jou hart kan bygooi

July 10, 2013

dan kan dit anders wees dan kan ons weer n nuwe vuur aansteek as jy genoeg van jou warm hart kan saamgooi dan kan ons nog baie kere braai Liked it? Share it please …

Die dors op my tong

Die dors op my tong

July 7, 2013

die reendruppels teen die ruit gly doelloos verby die dors op my tong lek nie deur die glas nie die koel gly verby dors leun ek terug op die swart leer dors na jou Liked it? Share it please …

Is die skelmpies wettig

Is die skelmpies wettig

July 7, 2013

wie maak die lewensreels ons wat vat vra nie waarom nie hulle val in gretige arms gebroke mense wat eenkant lewe gryp na strooihalms wat breek en jou in die stof van hoop laat plof God waarom het U man en vrou gemaak Liked it? Share it please …

Iewers langs die pad het ek my lag verloor

Iewers langs die pad het ek my lag verloor

July 7, 2013

kan jy my help om dit weer op te spoor in die dorre woestynland het dit vergaan by die riviere van babylon was daar gefuif en gelag maar my lag het verbygegly op soek na die ewige waar my gelag sal weerklink tussen komete en planete vir ewig Liked it? Share it please …

Dors vir jou

Dors vir jou

July 7, 2013

die reendruppel op die ruit gly doelloos verby die dors op my tong lek nie deur die ruit nie die koel gly verby dors leun ek terug teen die swart leer dors vir jou Liked it? Share it please …

Om die blokkiesraaisel van die lewe te pak

Om die blokkiesraaisel van die lewe te pak

July 7, 2013

elke nag gooi maanlief n digwoord op n maanstraal n emmer vol woorde om die blokkiesraaisel van die liefde te pak Liked it? Share it please …

Die R200 noot tel die meeste

Die R200 noot tel die meeste

July 7, 2013

geld maak die lewe so het menige al gedink hier sit ek nou soos n kleuter omring deur pakke note note wat deur talle hande gegly het die een het brood gekoop die ander n fliek die een het drank gekoop die ander n straatkat die note opgestapel soos koerante meesal slegte nuus ek maak …

Ek ken nie die grootte van jou hart nie

Ek ken nie die grootte van jou hart nie

July 7, 2013

Dat jy nou hier is is die begin Liked it? Share it please …

In jou hoek van die heelal sal ek kom kuier

In jou hoek van die heelal sal ek kom kuier

July 7, 2013

jy wink al n duisend jaar ek sal vir n duisend jaar liefde maak met jou om dan weer voort te reis maar ons sterre kinders sal vir altyd vir my wink Liked it? Share it please …

Op die jagveld sterf n dier tevergeefs

Op die jagveld sterf n dier tevergeefs

July 6, 2013

op die slagveld van die liefde aborteer die fetus n ongewenste uitgewerp Liked it? Share it please …

Die soektog na liefde

Die soektog na liefde

July 6, 2013

wit in die woestyn lê die beendere en verweer die soektog na liefde het hier geeindig van koers af Liked it? Share it please …

Die sweet op jou bolip smaak sout

Die sweet op jou bolip smaak sout

July 6, 2013

jou nekruik parfuum ruik na sonneblom jou pols ruik na lemmetjie wat is so anders omtrent jou jy lag nie jou oe is doodsbleek Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte