Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Almal skrik as die wind huil

Almal skrik as die wind huil

July 6, 2013

en sing die lied van die dood iewers gaan iemand se asem op reis gaan saam met die wind ek tjank onbedaarlik gaan dit nie miskien nou ek wees nie die wind huil verby dankie my GOD Liked it? Share it please …

DIE MOORDENAAR

DIE MOORDENAAR

July 6, 2013

WIE gaan die moordenaar wees die swanger 6 maande drug meisie of die geen kondoom 19 jarige dagga pa Liked it? Share it please …

vLEISMATERS soalmates

vLEISMATERS soalmates

July 6, 2013

n wonderlike tyd die soulmate tyd maar die vlees wil geproe word skree die oermens die soul vlug vir hierdie barbaarse losbandigheid julle is alleen in die woestyn van sonde Liked it? Share it please …

Ek hoor jou stem

Ek hoor jou stem

June 28, 2013

jy fluister tussen die bome die stroom kabbel jou woorde jy sing saam met die voels jy fluister tussen die wolke jou trane laat die aarde juig die blomme bloei en glimlag toe ek jou sien vloei my trane n man mag maar traan wanneer jou geliefde fluister ek het jou lief Liked it? Share …

Vandag se Girl

Vandag se Girl

June 28, 2013

ek sien jou op die BMW staal en chroom blink in die oggendson jou lang swart hare swiep in die wind jou swart helmet weerkaats die berge jou motorfiets sing die lied van die berge jy is n spikkel in die verte was jy werklik Liked it? Share it please …

Sy het veilig gevoel

Sy het veilig gevoel

June 28, 2013

maar agter die donker skuilwolke het die jagwolke geswiep toe sy hulle sien het sy geweet vanaand gaan sy verkrag word haar huiltrane gaan die dorre aarde benat sy het nie n keuse nie maar sy kan die hel van hael ook stuur hael Liked it? Share it please …

Sal jy my veroordeel vra sy sagoog

Sal jy my veroordeel vra sy sagoog

June 28, 2013

terwyl sy ,sy rug met haar lang vingernaels streel dit was te veel vir hom getroud of nie hoe kan ek jou veroordeel vir iets wat natuurliks gebeur sy soen hom eroties haar lang vingernaels trek bloed Liked it? Share it please …

Hoeveel sal jy my toelaat

Hoeveel sal jy my toelaat

June 27, 2013

ek lees die bladsye van jou siel ek sien die vonkel in jou oog die warm van jou lyf het my skuiling gegee dit was eens ek kan nie nader kom nie die rooiwarm briket wat jy gooi vertroetel ek tot as tevergeefs Liked it? Share it please …

My trane maak my reenboog

My trane maak my reenboog

June 19, 2013

ek kan nie anders as om te wonder nie waarom moet ek eers huil om die reenboog te kan sien Liked it? Share it please …

Ek het omgekyk en versteen

Ek het omgekyk en versteen

June 19, 2013

want my gedagtes omtrent jou was nie suiwer gewees nie Liked it? Share it please …

Omdat die wind my waai

Omdat die wind my waai

June 13, 2013

is ek nie altyd dieselfde ek is n donker wolk laag in die blou lug as die wind my waai raak ek die donder in en pis op die wat vir my gelag het Liked it? Share it please …

Die vlieswolkie

Die vlieswolkie

June 13, 2013

le laag op die horison on wag vir die son om bed toe te gaan wie weet dalk kan sy die son verlei Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte