Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Ons smag

Ons smag

June 13, 2013

na reen die reen wat liefde laat vrugskiet maar waarom ontkiem my saad nie Liked it? Share it please …

Die nuwe dag

Die nuwe dag

June 13, 2013

begin vandag hoe weet ek dit ek sien die flou oranje op die horison die sterre skuif een een bed toe en skakel die lig af die belofte van n nuwe dag word waar Gods woord word waar Liked it? Share it please …

Penelope…Penelope…Penelope

Penelope…Penelope…Penelope

June 11, 2013

Jy het dit weer gedoen die manne se bekke hang oop toe jy opgedaag het in die hoogste hak skoen die wit styfspan kouse wat styfspan al die pad van jou tone tot by jou slanke sexy bobeen ? Jou opgerolde bosveld short ensures a catch tonight will he be rich or only a stamina …

Kom slaap in my blou hartkamer

Kom slaap in my blou hartkamer

June 7, 2013

want ek weet dan sal jou oe weer glinster jou glimlag sal weer lag word jou kuiltjies weer diep jou voorkop kreukels sal weer glad word die blou van die hemel en die voels wat draai sal deel word van jou kom slaap asseblief in my blou kamer Liked it? Share it please …

Jy was….n begeerte roep

Jy was….n begeerte roep

May 21, 2013

maar toe eintlik n verskuilde hartklop roep jy speel dieselfde snare akkoorde smelt saam kan ons musiek maak jy die klavier ek die trom beat vir beat meet ons die musiek n mal dans ons vergaan in mekaar rooi vloei die lawa Liked it? Share it please …

Jy sit oorkant my sonbril opgeskuif

Jy sit oorkant my sonbril opgeskuif

May 16, 2013

hulle se dit lyk cool maar jy wil net beter sien om die lewe verder te skryf jy glimlag terwyl jou vingers oor die letters dartel sonder om te kyk skryf jy die wereld ek feature nie eens jy daar eenkant ek hierdiekant regoor mekaar ons sien mekaar maar kruis kan ons nie Liked it? …

Nadat jy my so skielik omgekantel het

Nadat jy my so skielik omgekantel het

May 16, 2013

het jy my n ander angle van die lewe gewys jy het gedink ek kantel maklik maar jou horisontale begeertes gaan nie gebeur nie Liked it? Share it please …

Spons hart

Spons hart

May 16, 2013

elke speldeprik van nuttelose verwyt het my n sifhart gemaak my bloed sypel weg soos ons liefde Liked it? Share it please …

Ons sal mekaar weer sien

Ons sal mekaar weer sien

May 16, 2013

ons het sinne wat sin maak vir mekaar gestuur toe komeet jy tot hier woordeloos staar ons jy moes my al lankal getref het Liked it? Share it please …

Ek dobber al jare op die see van eensaamheid

Ek dobber al jare op die see van eensaamheid

May 16, 2013

God gooi asseblieb ook vir my die reddingsboei van die liefde Liked it? Share it please …

Noudat jy hier is

Noudat jy hier is

May 16, 2013

vervaag die alleen dae its awesome not to be lonely Liked it? Share it please …

Keer op keer het diesnywind ons liefde opgekerf

Keer op keer het diesnywind ons liefde opgekerf

May 15, 2013

die reste van die laaste winter lê tussen ons Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte