Kom slaap saam met my
die lang maer vlieswolkies plat getimmer deur die harde dag sweef stil agter godson aan vanaand wanneer koning son oor ligberg gly na donkerland koue kant van donkerberg dan spring hulle in sy bed las mekaar n lappies kombers vir sonkoning om sy hart warm te hou Liked it? Share it please …