Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Die ooievaar is moerig

Die ooievaar is moerig

March 24, 2013

hy werk sy as af maar word nie betaal nie maar wat moet hy doen as n baba kom hy moet daar wees die natuur gaan sy gang hy lag by homself as hulle nie betaal nie dan kry die kind sy naam Liked it? Share it please …

Waar is die kaart na jou hart

Waar is die kaart na jou hart

March 24, 2013

het sy my gevra ek gee haar toe my krediet kaart die kaart het 10 keer laat weet Liked it? Share it please …

Stukkies hart

Stukkies hart

March 24, 2013

die druppels se harte is gebreek huilend werp hulle hulself teen die ruit hulle harte spat aan stukkies Liked it? Share it please …

So baie gesoen

So baie gesoen

March 24, 2013

julle het in die kamer gesoen in die gang gesoen by die motor gesoen miskien het julle geweet die ongeluk gebeur eers more Liked it? Share it please …

Die beste woesleser op Woes

Die beste woesleser op Woes

March 22, 2013

is gerook! Liked it? Share it please …

Sodat ek kan voel

Sodat ek kan voel

March 21, 2013

die dag toe ek moes gaan het jy n klippie in my skoen gesit sodat ek elke dag kan voel jy is daar Liked it? Share it please …

Die fluister

Die fluister

March 21, 2013

jy het naby gesit geskerts en gelag jou fluisterstem het rondgereis en op my oor kom sit en vertel van jou wat ek nie weet Liked it? Share it please …

Ek bêre jou

Ek bêre jou

March 19, 2013

naam op die punt van my tong sodat jou naam my eerste woorde kan wees Liked it? Share it please …

Ek gaan jou baba kry

Ek gaan jou baba kry

March 19, 2013

sê sy saggies vir haarself terwyl haar vingers sy rug streel ek gaan jou baba kry sê sy saggies terwyl sy hom sagroltongsoen sy prewel saggies my baby hy fluister terug my babe toe weet sy die tyd is reg met bewende hande sny sy die kondoom se punt af my baby fluister sy saggis …

Ek speel twaalf snaar kitaar

Ek speel twaalf snaar kitaar

March 19, 2013

elke snaar huil sy eie lied die mooiste lied kan ek speel met die twaalf hartsnare wat ek kon steel Liked it? Share it please …

Sal jy my veroordeel vra sy sagoog

Sal jy my veroordeel vra sy sagoog

March 18, 2013

oor gister en eergister nee sê hy en kyk weer in haar sagoog sal jy my veroordeel oor vandag en eergister sy maak die deur oop en drie seuns kom in hulle name is Vandag Gister en Eergister Liked it? Share it please …

Nooit geweet

Nooit geweet

March 18, 2013

ek het nooit geweet wat liefde is totdat ek jou ontmoet het as ek jou naam fluister dan stil die voels jou hartklop vul die lug elke asemteug is jy ek het nooit geweet ek was dood Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte