Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Die dop moet kraak

Die dop moet kraak

March 11, 2013

as jy honger is as jy koek wil bak of ontbyt wil eet of as jy jou kuiken wil sien die hoenderhaan staan verwonded die hoenderhaan is gepuzzle Liked it? Share it please …

Liefde stroom

Liefde stroom

March 11, 2013

my bloedstroom is soos n rivier wat nooit eindig nie my liefdes stroom reis deur die tonnels van jou lyf om elke keer flou terug te plons in jou vergewings hart Liked it? Share it please …

Ek vlug my lewe lank al

Ek vlug my lewe lank al

March 11, 2013

vir die seer die pyn ek sien oral die strak gesigte die oe wat staar na die horison asof daar iets beters wag Liked it? Share it please …

Die nag bekruip ons

Die nag bekruip ons

March 11, 2013

die nagvoels sing verskrik die uitmekaargeskeurde kos vir die honger die hongertjank Liked it? Share it please …

Vuurvrou

Vuurvrou

March 11, 2013

jou vuur aangesteek verskroei my ek het nie beheer ek krul op onder die waterval van koud Liked it? Share it please …

Noag is moedeloos

Noag is moedeloos

March 11, 2013

dit het uitgelek die sondaars het twintig arke bestel Liked it? Share it please …

By die kruis …By die kruis

By die kruis …By die kruis

March 10, 2013

sit n ou vrou slegs n dun kleed beskerm haar teen die vries woestynwind die romeinse soldate ignoreer haar sy is skadeloos sê hulle vir hulself hier aan die voet van die kruis bid sy …. die ouma van Jesus sy hoor die geween van maria en die ander sy weet dat sy nader aan …

Die kroeg onderkant golgota

Die kroeg onderkant golgota

March 10, 2013

hoog dronk en vol bravade stap hulle teen die opdraande na golgota en lag as hulle die man aan die kruis sien hang n goeie boomklimmer sê een die man kreun hulle stap verby hoog bo aan die kruis sê Jesus vergewe hulle Vader want hulle weet nie wat hulle se nie Liked it? Share …

Lekker gaan jy vrek liewe jesus

Lekker gaan jy vrek liewe jesus

March 10, 2013

die man aan die kruis kreun die bloedbank staan nader sy bloedgroep is baie skaars die naald gereed hulle hoor die woorde mene mene… en storm nader vier liter kosbare bloed om palenstynse lewens te red ons dank aan die skenker van hierdie kosbare bloed Liked it? Share it please …

Vir jou wil ek

Vir jou wil ek

March 10, 2013

beskerm teen die aanslae van die lewe want die aasvoels sweef altyd daarbo op soek na prooi soos jy…wat hom glo wat jy hoor is soetstroop woorde my liefkind die aasvoel spuit homself met AXE en vat die byl en vernietig net Liked it? Share it please …

Groen suurlemoene se sap het op woes se blad gespat …..VIVA ….WOES …..Dit gaan oor AFRIKAANS

Groen suurlemoene se sap het op woes se blad gespat …..VIVA ….WOES …..Dit gaan oor AFRIKAANS

March 8, 2013

jy kan lees wat jy wil jy kan skryf wat jy wil as ander dit nie wil lees nie sal hulle dit nie weer lees nie as jy in portugees skryf gaan niemand lees nie die jong digters se harte klop warm as tien mense hul eerste gedig lees dit was in AFRIKAANS gewees . …

Wat maar net liefhet

Wat maar net liefhet

March 8, 2013

jy is n vrou wat maar net liefhet jy is n vrou met n hart oop vir ware liefde jy het nie geweet die satan dra n masker nie Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte