Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Jy het seker gedink jy flous my

Jy het seker gedink jy flous my

March 8, 2013

toe jy gese het die kondoom in jou handsak het jy as n demo model op die skou gekry Liked it? Share it please …

Sperm

Sperm

March 8, 2013

ek is een n miljoen dit is my reg om te veg vir die embrio van die blouoog vrou Liked it? Share it please …

Ek wik n varktjoppie wees

Ek wik n varktjoppie wees

March 8, 2013

sê die klein varkie en vreet sy mieliepap Liked it? Share it please …

N ster verskiet

N ster verskiet

March 8, 2013

voordat sy kon val het ek haar gevang ek het amper my vingers verbrand Liked it? Share it please …

Die wind spookstem om die hoeke van my huis

Die wind spookstem om die hoeke van my huis

March 7, 2013

vasgevang luister ek is een van die stemme miskien die onreg wat ek aangedoen het Liked it? Share it please …

VIVA…..WOES…..VIVA…..AFRIKAANS…..VIVA…..WILLEM….daar is geen eiland sonder ghwano die….

VIVA…..WOES…..VIVA…..AFRIKAANS…..VIVA…..WILLEM….daar is geen eiland sonder ghwano die….

March 7, 2013

Seemeeue die aasvoels die hadidas en selfs die vinke en posduiwe het op woes kom skyt hulle eie mishopies gebou maar hulle was ook babas wat by WOES leer loop het van hulle het woes goed geword en wou ook woes word maar kon nie die babakinders versorg nie Woesmense julle het op woes n …

Die hartseer wat nie wys nie

Die hartseer wat nie wys nie

March 7, 2013

is wanneer jy my nie sien nie maar wanneer ek jou sien dan skeur my hart vanaand alleen tjank ek soos die alleenkind Liked it? Share it please …

Jou bleekblou oe spies in myne

Jou bleekblou oe spies in myne

March 7, 2013

op die groen heuwels van jou siel wink jy vir my Liked it? Share it please …

Is jy gerook

Is jy gerook

March 7, 2013

vra sy vir snoek ja sê hy toe eet sy hom n droom word bewaarheid Liked it? Share it please …

Is jy gerook

Is jy gerook

March 7, 2013

vra sy vir snoek ja sê hy toe eet sy hom n droom word bewaarheid Liked it? Share it please …

Is jy gerook

Is jy gerook

March 7, 2013

vra sy vir snoek ja sê hy toe eet sy hom n droom word bewaarheid Liked it? Share it please …

SLURP

SLURP

March 7, 2013

oom olifant is ongeskik hy slurp sy sop op Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte