Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Jy het my hart gesteel

Jy het my hart gesteel

March 6, 2013

het sy jare gelede vir hom gesê nou sit hy elke dag en kyk na die hart in die versterkwater Liked it? Share it please …

N pakkie 20 bullets asseblief

N pakkie 20 bullets asseblief

March 6, 2013

Lui Lui trek die traangas by die neuse uit traanoog staan hulle daar en wonder waarom doen hulle dit Liked it? Share it please …

Jou mantel is afgeruk

Jou mantel is afgeruk

March 6, 2013

deur die waarheid jy staan naak voor GOD Liked it? Share it please …

Naak gelaat

Naak gelaat

March 6, 2013

jy het my opgewerk my uitgetrek stukkie vir stukkie jy het gesê jy kan vat as ek magvat toe vat sy my beursie my karsleutels en my pistool Liked it? Share it please …

Op soek na liefde

Op soek na liefde

March 6, 2013

die klein voeltjie wor uit die nes geskop op n reis op soek na liefde die voeltjie kry n maat die keuses is beperk almal trek dieselfde aan ruik dieselfde dit is so eenvoudig so eenvoudig Liked it? Share it please …

EK .is nie …Jennifer nie

EK .is nie …Jennifer nie

March 6, 2013

na die baie wyn was hy deurmekaar hy het haar jennifer genoem haar naam is Fk…n susan sy voer hom meer in haar flat vry sy hom lamgat sy infrarooi sy sel en sien die name jennifer,dianne,sannie en ook nog peter en john Sy vat die broodmes en lag waansinnig Liked it? Share it please …

Vir jou…….miljoen

Vir jou…….miljoen

March 6, 2013

sal ek nie dans nie sal nie strip nie vir jou miljoen sal ek nie sing nie vir jou miljoen word ek nie n hoer nie Liked it? Share it please …

MY…DROMER

MY…DROMER

March 6, 2013

my hart is sag vir jou my gees reik uit maar my hart is dood vir jou my ou dromer was jy maar 30 jaar jonger dan kon ek droom oor jou Liked it? Share it please …

My hartedief jy het my besteel

My hartedief jy het my besteel

March 4, 2013

maar in die kluis van my hart sal jy net vind liefde vir jou Liked it? Share it please …

Ek stuur vir jou my digtershart

Ek stuur vir jou my digtershart

March 3, 2013

wat jy nie altyd sal verstaan nie my liefde lê verskuil tussen n duisend woorde as sy kan verstaan dan word haar hart spons sag Liked it? Share it please …

Noudat jy hier is vervaag die alleen dae

Noudat jy hier is vervaag die alleen dae

March 3, 2013

is awesome not to be lonely Liked it? Share it please …

WAAR GAAN DIE NUWE EN JONG SKRYWERS NOU HEEN !

WAAR GAAN DIE NUWE EN JONG SKRYWERS NOU HEEN !

March 3, 2013

Die met die lang messe het waarskynlik nie n antwoord dood lê die pou Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte