Die wilde bruilof
hier wil ek wees se hy toe hulle die skinkbord vol vonkel voor hom neersit ons pak af koster en predikant was ook daar se hulle is net nuuskierig die vele bottels jc le roux het gou gesneuwel en hule opvolgers ook die klokke lui Bells staan gedienstig nader ooievaar kom aangevlieg met sy wit …
Het God n fout gemaak met die blinde kind.
met die polio kind of met die misvormde dit sal eendag n volmaakte wereld wees lees ek in my kruisboek waarom maak ek dan so baie foute wie sien my oor wie vergewe my God het gebed gegee as ons vertel en berou en eerlik wees dan sal ons nie meer fout nie Liked it? …