Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
WOES slurp ek aan jou passiesap

WOES slurp ek aan jou passiesap

March 3, 2013

nog net n tydjie oor dan kan ons nie meer Woes wees nie Liked it? Share it please …

As die reenboog vertel

As die reenboog vertel

March 3, 2013

wanneer jy lag dan skyn die son in my lewe ek sien weer blomme en bome maar as jy huil pak die donker wolke totdat jou trane val die reenboog vertel Liked it? Share it please …

Hulle het vanjaar groot rooi kolle op hulle wit T hemde

Hulle het vanjaar groot rooi kolle op hulle wit T hemde

February 14, 2013

die dames kan hulle sowaar nie mis nie Liked it? Share it please …

As laasjaar se rooi nog teen die muur hang

As laasjaar se rooi nog teen die muur hang

February 14, 2013

dan dan is dit nutteloos dit het nie wortelgeskiet nie Liked it? Share it please …

Weeskindliefde

Weeskindliefde

February 13, 2013

bly nie aan die lewe sonder n bietjie water nie Liked it? Share it please …

Iets moes jou beweeg het

Iets moes jou beweeg het

February 13, 2013

om iets te doen iets te ontwortel om iets te probeer se Liked it? Share it please …

Ek mik hoog hierdie jaar

Ek mik hoog hierdie jaar

February 13, 2013

en hoop die afstand tussen my en jou is nie te ver vir my ou boog nie Liked it? Share it please …

Bokant 60 word jou pyle weggevat

Bokant 60 word jou pyle weggevat

February 13, 2013

want dit is te gevaarlik jy kan dalk die verkeerde hart wond Liked it? Share it please …

Ek tas in die donker rond

Ek tas in die donker rond

January 28, 2013

ek vind nie die skakelaar nie die lig verdof is dit hoe n mens aan sy einde kom Liked it? Share it please …

Waarom wil jy hê dat ek saam met jou moet wegkruip

Waarom wil jy hê dat ek saam met jou moet wegkruip

January 28, 2013

wil jy nie alleen die wereld face nie wil jy nie saam met my gesien word nie oud is lelik ons kyk verby die oog sien nie die kreukels en grys ons was albei jonk gewees jy die poniestert 100m blond ek die maargat 400m werelde verby oud is lelik ons kyk verby ??? Liked …

As ek nog n vroukind gehad het

As ek nog n vroukind gehad het

January 28, 2013

dan sou ek geweet het hoe om die jakkals te keer om haar lewer en hart op te vreet ek laai my .303 met doodskoot Liked it? Share it please …

As die onweerswolke so draai

As die onweerswolke so draai

January 28, 2013

dan bid ek my God keer asseblief dat sy nie weer haelwolke stuur nie Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte