Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Ek skryf nie hartjie diefie stroop mooi woordjies nie want

Ek skryf nie hartjie diefie stroop mooi woordjies nie want

January 16, 2013

ons is nie meer in die kleuterskool nie waar ons die wereld inkleur nie waar die juffrou ons koningin is nie in hierdie wereld is daar nie n juffrou wereld nie wat ons n paar dinge wil leer nie Liked it? Share it please …

Jy is F gelukkig ons paaie het gekruis

Jy is F gelukkig ons paaie het gekruis

January 16, 2013

anders sou jy nie so self voldaan geglimlag het nie terwyl ek so haastig my klere aangetrek het nie Liked it? Share it please …

sssssSSmall Talk

sssssSSmall Talk

January 15, 2013

ek wil nie hoor se sy hoor hoe dit met jou lewer gaan of jou dikderm nie , of jou hans katjie lets get down to business en nou hoe gaan dit met jou voortplantings orgaan ddn Liked it? Share it please …

Die lewe begin eers more

Die lewe begin eers more

January 14, 2013

daarom doen ons fokol vandag Liked it? Share it please …

Die sandstorm

Die sandstorm

January 14, 2013

het jou verberg rond het ek getas die mummie se hand was yskoud soos in ons huwelik Liked it? Share it please …

Ons kan nie saamvlieg nie

Ons kan nie saamvlieg nie

January 14, 2013

het in die teenoorgestelde lugstrome beland en kan net vir mekaar waai wanneer die wind jou terugwaai Liked it? Share it please …

Sy moes gaan

Sy moes gaan

January 14, 2013

die seisoen was te vinnig verby haar vlerk het geheel verwese staan hy met drie penvere in sy hand Liked it? Share it please …

Ek weerkaats in jou oe

Ek weerkaats in jou oe

January 14, 2013

met jou X straal oe brandmerk jy my ek is nou gemerk MYNE Liked it? Share it please …

Jy het net jou een hartkamer vir my geleen

Jy het net jou een hartkamer vir my geleen

January 14, 2013

en vra dit nou terug maar wat jy nie weet nie dit het vasgegroei Liked it? Share it please …

Soos gister rol ons trane vandag

Soos gister rol ons trane vandag

January 10, 2013

as ons maar gister geweet het van vandag dan sou vandag se trane gister gewees het Liked it? Share it please …

Wat van more

Wat van more

January 10, 2013

wat verwag ons wat wil ons hê wat ons nie weet more sal wees soos gister KOM ons doen vandag Liked it? Share it please …

Olifant

Olifant

January 7, 2013

my liefde vir jou is groot olifant groot Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte