As my spookasem meng met jou droomwolke……4215
dan ontstaan daar n twister wat ons opwaarts hemeltoe sleur ons word wakker in blommeland Liked it? Share it please …
Eerste keer lewe……4213
jou lyf spasma so het ek jou gekry stil stom roloog bang jou mondhoeke trek trek n glimlag het ek gehanswors jou slaphand se vingers begin weer lewe moeisaam stap ons op sand waarom rol die see terug is dit bang het jy gevra die skuimperde waai teen jou gesig vir die eerste keer ontsnap …
As jy eens liefgehad het……4212
dan kan jy nie afstaan van eie wees nie van die saamwees van die eenwees wat meer kan ek wees jou warmte ontvou my jou liplekker knusdruklyf herinner my aan die tyd toe ek jou liefgehad het …..ek verlang na jou Liked it? Share it please …
Soos die oggend son warmer word so word jou soene……4210
totdat die peul oopbars en die saad versprei wat reis op die wind Liked it? Share it please …
Die man met die aartappelmoer…….dit weg ……..4209
en sê julle moet almal vertel alles vir julle vrouens vertel die manne kyk na mekaar die castle blikkies kraak dis hul antwoord die jolle en die skelmpies sluit ons uit geesdriftig word die arms geswaai die TV kameras vier n fees good shots sê hulle News shots sê hulle die storm bars los in …
Laatjaar Liefde
die ou boom stut homself met n droe tak dit is lente hy weet dit is sy laaste blomkans al die jare se koesterblomme haal hy uit om te pronk om vrug te dra vir die laaste jaar die ou boom glimlag terwyl hy kreun onder sy liefdesafskeid groet God glimlag Liked it? Share it …