Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Al mal staar ……4295

Al mal staar ……4295

September 3, 2012

na my splinternuwe bike binne die swart weerkaatsende helmet is niemand niemand is op die bike nie n chroom en brul Kawa 1000 maar wanneer ek bandbrand en n doughnut spin staar almal ek is iemand Liked it? Share it please …

Hy slaap nie vanaand by die huis nie…..4294

Hy slaap nie vanaand by die huis nie…..4294

September 3, 2012

wanneer ek laatnag huistoe ry dan gaap die aaklige potholes vir my die ou voor my het gerol opgefrommel lê die wrak hy slaap nie vanaand by die huis nie Liked it? Share it please …

wegvat hart………4293

wegvat hart………4293

August 31, 2012

ek vat my hart weg sê sy terwyl sy voor die spieel staan en haar klere sensueel aantrek my hart is net joune wanneer ek vir jou voel jy is nie al een nie die dag as jy genoeg geld het bel my dan kan jy miskien langer ry sê sy uitdagend sy draai om …

die jare tussen nou en dan …..4292

die jare tussen nou en dan …..4292

August 31, 2012

wie het dit gesteel Liked it? Share it please …

Koesterend veilig jou warm lyf……4291

Koesterend veilig jou warm lyf……4291

August 31, 2012

honger hunkerend na ekstase jou saamsmelt jou voortbestaan is jy al een Liked it? Share it please …

ons liefde……4290

ons liefde……4290

August 30, 2012

is n handgranaat met passie gebou die wat oortree trek die pen die bom ontplof gewond bloei ons Liked it? Share it please …

ek open my hart……4289

ek open my hart……4289

August 30, 2012

soetste hartstroop word bittergal as die hart gewond nie meer klop nie eensaamheid die hel se vonnis fokus moet aanvaar dis klaar dis al Liked it? Share it please …

Blinkoog staan die matrieks vir mekaar en glimlag……4288

Blinkoog staan die matrieks vir mekaar en glimlag……4288

August 20, 2012

dis die groot aand , die weddenskap aand laatnag val die trane word riviere van verddriet wat vloei na die see van hartseer hulle het gescore, die wit pil het gehelp die trane val op die pienk kombersie Liked it? Share it please …

As ek jou parfuum nekruik ……4287

As ek jou parfuum nekruik ……4287

August 20, 2012

dan vat jy my op n trip todat ek n miljoen molekulus geasem het Liked it? Share it please …

Ek het n brandende begeerte……4286

Ek het n brandende begeerte……4286

August 20, 2012

om soos n nando kuiken deur jou vuur geskroei te word Liked it? Share it please …

As die son deur die ruie bars……4285

As die son deur die ruie bars……4285

August 20, 2012

dan loeroog ons vir mekaar dit het weer gebeur die sondestrale val op ons Liked it? Share it please …

Vir party van ons het die dice verkeerd geval……4284

Vir party van ons het die dice verkeerd geval……4284

August 20, 2012

die odds is teen ons ons moet harder werk om voort te bestaan maar ons weet God glimlag en hou ons dop Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte