Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Vlieg swaeltjie vlieg……4283

Vlieg swaeltjie vlieg……4283

August 20, 2012

die koutjie se deur is oop die hemelblou is vir jou pasop vir dit wat jy nie weet laksman valk,aasvoel en arend daar is baie wat jy nog nie van vere af weet nie Liked it? Share it please …

die vuur van jou liefde…….4282

die vuur van jou liefde…….4282

August 15, 2012

ontbrand in my n houtskool vuur wat warmer en warmer word sodat ons die fillets van die lewe kan rooster tot n sappige happie wat ons saam kan geniet die beste braai ooit Liked it? Share it please …

Wat bly oor vir more……..4281

Wat bly oor vir more……..4281

August 3, 2012

die moredou glinster in die oggendson die son vat die dou sal daar nog dou wees vir more Liked it? Share it please …

Ek het geweet eendag sal ons mekaar weer sien……4268

Ek het geweet eendag sal ons mekaar weer sien……4268

August 3, 2012

toe het ons het sinne wat sin maak vir mekaar gestuur toe komeet jy tot hier woordeloos staar ons jy moes my al lankal getref het Liked it? Share it please …

Jou saamsmelt…..4280

Jou saamsmelt…..4280

August 1, 2012

is soos die sand van die woestyn wat ons duin is soos die branders wat ons rol is soos die sag wolke wat ons omvou is soos die kontrak wat ons vir ewig bind ek vlug vir die bande wat vir ewig bind verwese staan sy en sien my vlug Liked it? Share it please …

Die liefde as……4279

Die liefde as……4279

August 1, 2012

sy sit verdwaas die rook reuk nog vars in die lug hy het gesê hy het haar lief sy het gou geglo en gou gegee hy het vinnig opgestaan sy kyk na die liefde as die gebruikte kondoom hang nutteloos oor die vol asbak Liked it? Share it please …

As my spies van passie …….4278

As my spies van passie …….4278

July 31, 2012

jou hart deurboor tap ek jou bloed en les my dors Liked it? Share it please …

Vandag is my verjaarsdag…..En nie een het my gebel nie …..4277

Vandag is my verjaarsdag…..En nie een het my gebel nie …..4277

July 31, 2012

ek is alleen met my pen ek skryf my lewe dit vloei soos rooi bloed tien duisend woorde vloei n duisend penne my plesier denke vloei daar is geen grense nie net sommige van ons weet van niks Liked it? Share it please …

Die jong bul ….staan hygend….met bloedsnot ….aan sy snoet ….4276

Die jong bul ….staan hygend….met bloedsnot ….aan sy snoet ….4276

July 31, 2012

sy rooibloed oe weerkaats vrees hy staar na die astrante jong Matador vele kere het hy gestorm en die rooi vlag gemis nou weet hy waar om te mik hy storm en mik vir die linker blinkleer kamas die matador tol deur die lug en plof doodstil in die stof die jong bul stap nader …

Kom ….na…. my ……toe…..4275

Kom ….na…. my ……toe…..4275

July 31, 2012

ek hoor die gesing van ver af die kerk klokke lui die toring klokke roep my roep my…. roep my…. roep my my voete begin loop vat my saam hierdie keer het God hard geroep ek sal nie weer dwaal nie daar is een plek oor nederig neem ek my plek in en luister wat …

In ekstase……4274

In ekstase……4274

July 31, 2012

veilig koesterend jou warm lyf honger hunkerend na ekstase jou saamsmelt uniek is ek enjy jou voortbestaan ons Liked it? Share it please …

Ek ..wil ..jou graag alleen kry……4273

Ek ..wil ..jou graag alleen kry……4273

July 31, 2012

waar net ons twee in mekaar se oe kan kyk sodat ons die donker skaduwees in mekaar se oe kan sien in jou donker sien ek die 15 jarige jongmeisie die virgin gegee die wanhoop liefde vertel my God WAT soek ek hier ! Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte