Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Die pad na wensland…..4272

Die pad na wensland…..4272

July 31, 2012

hulle het vertel van die pad wat na wensland lei ek wens ek het geweet dat die pot wat hang aan reenboog se end vol was van klatergoud Liked it? Share it please …

Vinnige plesier……4270

Vinnige plesier……4270

July 31, 2012

die sterwende blou korrels fermenteer en bring voort wysheid,insig en plesier ons sluk die wyse ou wyn wysheid reis deur ons bloed avontuur lok ons lus en fok alles op Liked it? Share it please …

As dit nie ……..4259

As dit nie ……..4259

July 31, 2012

opgeskryf staan in die boek van die lewe nie beteken ons versugtinge ons wense niks Liked it? Share it please …

Vader Tyd……4258

Vader Tyd……4258

July 31, 2012

vat my hand en sê wag nog een minuut voordat jy gaan ek het die ongeluk met een minuut gemis dankie Hemelse vader Liked it? Share it please …

ek wil jou byt……4257

ek wil jou byt……4257

July 30, 2012

jou bliksem sê sy waarom sê jy jy wil my byt ek is nie n hond nie en jy is nie n vlooi nie Liked it? Share it please …

Die elf uur seer ……4269

Die elf uur seer ……4269

July 29, 2012

die brandewyn asem sweetlyf het sy gevrees staroog het sy gele vir die ruk ruk die verwoes het stil geraak gekneus gefrommel dag na dag snik sy sag dofoog kyk sy na niks Liked it? Share it please …

Nadat jy my omgekantel het ……..4267

Nadat jy my omgekantel het ……..4267

July 27, 2012

het jy my n ander angle van die lewe gewys jy het gedink ek is maklik maar jou horisontale begeertes gaan nie gebeur nie Liked it? Share it please …

My hart is vol gate…..4266

My hart is vol gate…..4266

July 26, 2012

elke speldeprik van nuttelose verwyt het my n sifhart gelaat my bloed sypel weg soos ons liefde Liked it? Share it please …

Die snywind kerf ons liefde

Die snywind kerf ons liefde

July 26, 2012

sy het die venster oopgelaat ek het daardeur geklim keer op keer het die snywind ons opgekerf die reste van die laaste winter lê tussen ons Liked it? Share it please …

Winterwind Winterkind……4264

Winterwind Winterkind……4264

July 18, 2012

dit is net na middernag die koue winterwind kerm soos n alleen kind deur God verlaat die winterwind waai en neem haar siel stukkie vir stukkie die vrieswolke kom lê bo oor haar soos n kombers wat die winterwind wil keer haar gekerm word rou snikke wat verdwyn in die nag haar laaste asem meng …

Die winterwind sny deur my ……4263

Die winterwind sny deur my ……4263

July 17, 2012

my hart en longe middeldeur geskeur haar warm praat spookasem winterwoorde versag my hart ek is weer joune behoefte bepaal totdat die somer verlei Liked it? Share it please …

Laat die byle tog nie vandag kom nie……4261

Laat die byle tog nie vandag kom nie……4261

July 14, 2012

vroeg in die more staan die ou bome en bewe hulle het die son alreeds gegroet hulle dennenaalde beweeg effens is dit bewe of die wind se lewe hulle bid Vader laat die byle asseblief vandag verbygaan Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte