Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Jy weet jy is seksie……4260

Jy weet jy is seksie……4260

July 14, 2012

werk hard aan daai lyf jy weet nie hoe n man opsom nie die boek :How to be sexy and seductive het jy al tien keer gelees waarom tart jy my jy weet ek is al 45 jaar gelukkig getroud waarom oefen jy op my Liked it? Share it please …

Lindsay was een mollige blond……4260

Lindsay was een mollige blond……4260

July 14, 2012

wat gedurig gekou het en bier gedrink het sy was gretig en nie ongeskik sy het my die lewe geleer Lindsay was maar net 1 mollige blond lank lank gelede Liked it? Share it please …

Ek kry die swart boek

Ek kry die swart boek

July 14, 2012

agter in die biblioteek groen gemuf daar is geen naam op nuuskierig maak ek dit oop en lees in die begin het God ek is vagevang God die skrywer ken ek nie maar Hy praat waar ek stap uit huppelgees Jesus het gesterwe vir my ek gaan vir ewig lewe Liked it? Share it please …

Sy het elke aand gedans en die manne mal gemaak ……4255

Sy het elke aand gedans en die manne mal gemaak ……4255

July 13, 2012

sy het te veel gewys die drank het gevloei wanneer sy laag buk het sy te veel gewys het die manne n dubbel bestel en ook dubbel getip dit was dronkword tye gewees as ek by die huis kom dan sien ek 2 moerige vroue wat my nou gaan bliksem Liked it? Share it please …

anti ageing cream…..4253

anti ageing cream…..4253

July 13, 2012

die droom room geloof is al wat tel Liked it? Share it please …

Ek hoor jou stem wanneer jy fluister……4252

Ek hoor jou stem wanneer jy fluister……4252

July 10, 2012

wanneer die stroom jou stem meesleur wanneer jy saam met voels sing wanneer jy fluister vir die wolke wanneer jy hartseer is jou trane deurweek die dorre aarde die blomme blom wanneer hulle my sien dan spoel die trane oor my wange n man mag huil wanneer sy liefling fluister ek het jou lief Liked …

Ek is gepuzzle sê Adam …….wat de hêl bou ek hier….4251

Ek is gepuzzle sê Adam …….wat de hêl bou ek hier….4251

July 10, 2012

toe hy die laaste spyker in die baba bedjie inslaan Liked it? Share it please …

I love fashion TV……4250

I love fashion TV……4250

July 10, 2012

winter is verby lente en somersdrag vier gety in songeel amper aangetrek stap die pakket die plank af benoud is sy en kyk reg voor haar waar ek die beoordeelaar sit daardie heupswaai was vir my ek maak n regmerkie langs haar nommer Liked it? Share it please …

My oe het jou kontoere gevolg……..4249

My oe het jou kontoere gevolg……..4249

July 9, 2012

jou heuwels begeer toe ek my weerkaatsing in jou donkerpoel oe sien het ek gebloos Liked it? Share it please …

Laatnag dronkgat……4248

Laatnag dronkgat……4248

July 9, 2012

slinger stamp die trappe op na dubbelbed yskaskoud lê en wag bang hond tjank tjank hy weg Liked it? Share it please …

Onder n brug in parys……4248

Onder n brug in parys……4248

July 8, 2012

het hulle liefde gemaak wild en ongetem in die nou strate mekaar gejaag onder die helder somermaan het hulle gedroom van more toe die winter kom kyk hulle na mekaar sprei hul vlerke en klief deur die lug vir n duisend myl sal hulle dink aan gister Liked it? Share it please …

Ek proe jou……4247

Ek proe jou……4247

July 8, 2012

jy smelt die lekker sal ek altyd onthou tjoklits my girl Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte